
Hi Almal
Hopeful- So jammer om te hoor van AF wt so seer was, dt is sowaar n pyn wt geen man sal kan verstaan of kan verduur nie. Ek is bly j voel beter vandag.
NaomiB- Sterkte vir hierdie rondte ek hou duime vas vir jull en is positief dat ons almal hier ons bondeltjies vreugdes van Bo sal ontvang.
Jooste - Sterkte met die laaste voorbereidings vir die koms van julle baba. ek weet hy/sy gaan vir julle tonne vreugde bring.
Zarah - Sterkte met als my skat, ek dink an jo. Ek glo dinge sal gou beter gaan.
Blommie - Ek is so bly als loop goed daar by julle. Dus 'n pragtige naam wt julle dogtertjie het.
AFM - Nie veel nuus aan my kant nie. Ek weet nie waar ek in 'n siklus is en of ek ooit 1 het nie. Na die fertomid en Ovidrel in okt verlede jaar het ek vir nov nie gemenstrueer nie. Des en jan het ek net ligte spotting gehad wt na n paar dae weg was. hierdie maand spot ek nou al vir die afgelope 3 weke en weet nie wt angani. Ek wag vir die mediese fonds vir n verwysingsnommer om 'n afspraak by die Ginae te maak. Ek gan hierdie keer net vir n gewone check up. sal julle op hoogte hou wanneer ek gan.
Haloooooooo aan al die ander wonderlike dames.
Lekker aand vir almal
Tonne liefde
M