Halloo Julle,
Blommie Baie geluk met die +opk en vorspoed met die 2ww ek dink aan jou vriendin.
Die twee van julle wat nou binnekort toets voorspoed ook daar vir julle FX dat dit julle maand is.
Zettie, ek dink elke dag aan jou!!!!!!!
Slakkie, hoop dit gaan goed met jou en ek verstaan dat jy gestress is maar ek is seker alles gaan doodreg wees groot drukkie vir jou!!!
Jooste bly dit gaan goed by jou ons soek ook n boep foto ne?
Zarah, welkom terug hierso ons het jou gemis en n groot drukkie vir jou met die aaklige sithuasie wat gebuer het
Snoekie ek stem jy leik "radient"
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
AFM: DH se op het goed gegaan maar het baie seer gehaad vir twee weke so ek het my hande vol gehaad met hom. Ek is baie lief vir hom en het baie simpatie gehaad maar oh frek ek het hier aan die einde begin dink indien hy nie beter raak nie dat ek hom liewers n genade skoot sou gee

LOL maar dit is darem nou al beter
Ek is jammer ek is so skaar met die reply's ek lees elke liewe dag almal se posts maar ek post maar min. Van af daai hoax met die tweeling dogtertjie waarvan ek julle vertell het kry kan ek net nie my posetiewie teid terug kry nie en dit voel vir my dat dit net nooit ons buert gaan wees nie

dit dra swaar op my hart en ek sukle regtig baie om alles te verwerk inkluis dat vir wat moet ons so sukle hoekom kan mense wat nie eers WILL kinders he nie hulle links en regs uit pop maar ons moet sukle en ons kan nie eers een van ons eie he nie

Ek is super baie jammer oor die negatiewe post en dit is hoekom ek nie op die oomblik post nie wand ek sukle maar om posetief te bly en is op die stadium pretty verlore en hopeless en glad nie posetief oor wat vir ons voor le nie