× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #230312 by Blommie
Zarah, lees ek reg? Et jy jou bfp gekry?

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230310 by Zarah
More almal

Snoekie, kom post pics asb van baba.
Zettie, baie lekker om van jou te hoor.
Jooste, jou magie kom mooi aan!
Lynkie, ek hou duim vas vir jou. Kom vertel tog hoe die protocol gaan.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


AFM: Ek het al 3 maande n clearblue test in my laai en het gebid op dit. Dat dit die toets gaan wees wat gaan se PREGNANT 1-2weeks :rock:

Nads, Ruby: Ek mis julle. Veral julle sterk geloof. Hoop die swangerskappe gaan goed.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230309 by charlenem
hello almal

ek kom se net hallo.

dis lekker om al die posts te lees en te sien eks nie die enigste een wat party dae dink daar is nie meer hoop nie.

sterkte vir almal se dingetjies.

ek sien so uit na 'n lekker rustige nawee op 'n plaas saam met vriende naby barydale. wil sommer ver gaan stap en bietjie speel met my nuwe hobby(moet my aandag afly bietjie) het kamera gekoop. en begin volgende week met 'n fotografie kursus.

wil graag iets net so terloops noem vir julle. ek ken 'n vroutjie, sy is al vir sker 15 jaar 'n peramedic, sy bied kursusse aan, Safety for kids. ek het al die kursus gedoen en ek sal enige iemand aanbeveel, regtig. so as van julle belangstel, die wat in durbanwille area is, laat weet my dan reel ek 'n kursus een saterdag oggend. neem omenby so 3 ure en die koste is so omenby R350, jy kry ook jou sertifikaat.

lekker dag xxx

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230306 by Hopeful
More julle,

Zettie groot groot drukkie vir jou!!!!!!

Strikkie ek voel ek kan jou SOEN!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek het daai selfde post gelees en was net so blerrie onsteld!!!!! wand ja dit is n geskenk!!!! Ek het dadelik gedink ek is nie reg om so te voel nie en was so verlig toe ek sien jy se die selfde :)

Hoop dit gaan goed met almla.

Snoekie geniet die 4D Scan vandag!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago - 13 years 10 months ago #230305 by Strik*kie
Hi julle

Jooste, jou pensie lyk pragtig.!!!!!!!!! :woohoo:

Zettie, ek kan nie indink hoe jy moet voel nie, maar baie baie groot drukkie vir jou!!!!!!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.



Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Lynkie, ek hou fxfx dat alles goed sal gaan en dat die ogies sal sit. FXFX

Hpeful, geduld is seker nie een van ons se sterk punte nie, maar ons moet net vasbyt.

Blommie, go for gold!!!!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230287 by zettie
Hallo julle wil net laat weet ek lewe darem nog al het ek al `n paar keer gedink ek gaan my nog dood bleoi :blush:

Wil julle net laat weet ek lees elke boodskappie van almal en dink aan almal van julle en julle almal is in my gebede elke dag dat god julle babas sal beskerm sodat julle nie moet deurgaan wat ek het nie.

Op n positiewe noot ek het darem 5 kg verloor vir die week so dit help darem.

Lekker aand vir julle almal ek loer gou weer in. :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230286 by joo~ste
Lynkie
Dit is wonderlik om in te log en jou nuus te lees. Ek is sooo bly vir julle en baie opgewonde oor hierdie IVF. Hou ons tog op hoogte...sommer elke dag...elke stap van die IVF!

Snoekie
Jy lyk pragtig!!! Volwaardige swanger mamma!

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Blommie
Ek weet wat jy en jou DH doen!?? :P :whistle:

Hopeful
Ai!! Dit is so flippen swaar. Hoeveel keer het ek nie self gewonder wat die plan en doel met alles is en hoe God kan toelaat dat mense wat nie wil babas he nie sommer net swanger raak. Ek het nie woorde om jou te troos nie - ek weet net dat daar wel vir jou 'n babatjie wag - ek glo dit vas. (LOL vir die genade skoot!)

Strikkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


AFM
Ek kan nie glo ek nader die halfpad merk nie! Scary !!!! Ek gaan wraggies 'n baba he!!!! :blink:

Ek sal volgende week weer 'n 20 weke boep foto neem. Ek heg vir julle my 16 weke boepie aan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account