× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #230173 by Snoekie
Strikkie,

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Ek self was nog nooit in hospitaal tot nou met ons skrik nie. Ek was so verbouereerd en bang gewees. Die suster was baie oulik, moes paar keer vir my se om te kalmeer. Ek het nog nie eens in gegaan vir blinde derm of mangels nie. Ek het al gaan kuier vir mense in die hospitaal, maar dit is omtrent dit. Dus is ek lekker bang as hulle dalk se daar moet keiser gedoen word. Ek is nie bang vir naalde of so nie, maar ek is wel bang vir die onbekende en ek het geen idee hoe ek sal reageer met narkose en sulke dinge nie...

Zarah,
Jippeee vir 1 jaar.
Dit is waar dat nie alle huwelikke deur die tipe dinge moet gaan nie, maar ek glo nie alle huwelikke is sterk genoeg om aan die ander kant heel uit te stap nie. Ons is ander tipe sterk. En dit versterk mens se verhouding, maar dit toets ook jou verhouding so ver en so veel as wat dit kan. Ek het voor ons getrou het al geweet ek het PCOS so ons het nie gewag om te begin met gesin nie. Dit het ons twee jaar van BAIE sakke sout gekos om hier te kom, Maar sonder my man se ondersteuning en somtyds einaardige, donker sin vir humor sou ek lankal die plot verloor het.

Klippie, Slakkie en Hexy:
Ek mis julle geselsies vreeslik baie! Dink so baie aan julle!

Hopeful,
Mis jou my skat, Hoe vorder die huis bouery daar by julle? Jy moet foto'tjies neem en vir ons kom wys...

AFM,

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jammer vir die lang gekerm, maar ek moes dit net van my hart af kry...
Verder gaan dit baie goed. Sal more foto neem van 28 weke boep en vir julle kom opsit...

Hoop almal het 'n wonderlike daggie verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230166 by Zarah
Hi almal

Strikkels! Altyd lekker om van jou te hoor :)

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jooste, Snoekie, fotos asb!! boepies en babas :rock:

Zettie, hoe gaan dit met die dieet? Ek het so dik geraak van al die travel en hotel kos :headbang:

Hopeful, mis jou!

Lalie en MMCC, lyk my hier kom n ding! Good luck!

Dankie vir die bemoedigings julle. Net wanneer mens dink, nou is ek ok, tref die ding jou van voor af.
Goeie nuus is dat 3 siklusse na my LAP, kan ek n verligting begin voel. AF baie beter. Ek :heart: my nuwe FS!

Ek en manlief vier ons HEEL EERSTE huweliks herdenking vlg maand. Ek sien baie uit daarna. Dit was n rowwe jaar en meeste paartjies gaan nie deur sulke goed in hulle 1ste jaar nie. Maar dit het ons sterker in ons liefde gemaak.

Lekker dag verder!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230164 by Strik*kie
Hi julle

Jooste, wow amper halfpad!!!!!!!!!!!!!!!!!! :woohoo: Tyd vlieg so vinnig verby!!!!

Zarah, ((hugs))) ek weet dit is glad nie lekker nie maar ons moet net sterk wees. :heart:

Snoekie, ons soek foties.

MMc en Lalie, hopelik kry ons goeie nuus - dit is al tyd weer vir bfp nuus.
FXFXFXFX

Hi almal verder!!!
Klippie, ek mis jou hier en vir Slakkie, mis julle grappies om ons dag op te kikker!!!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago - 13 years 11 months ago #230146 by joo~ste
Zarah
Ai jongie! Dit is regtig darem die slegste aakligste gevoel ooit. Die oomblik as jou AF opdaag...en iemand naby aan jou (of selfs iemand wat jy nie eens behoorlik ken nie!) kondig toevallig hulle BFP oor dieselfde tyd aan. Dit is HORRIBLE!!!

Een van my beste vriendinne (sy is nou 33 weke swanger) het op die Sondag wat ek haar gebel het om te se dat my tweede IUI onsuksesvol was haar BFP aangekondig. Ek was absoluut devastated! Sy het nie vir een oomblik gedink dat AF al vir my sou opdaag nie, want dit was maar net 9dpiui...maar dit was 'n AAKLIGE AAKLIGE dag. Ek kon nie eens vir haar se dat AF opgedaag het nie...ek het my "pose" gehou, haar geluk gewens en eers die Woensdag daarna vir haar gese dat my IUI onsuksesvol was. Sy het self amper 4 jaar probeer en het vanself swanger geraak net voor hulle vir hulle eerste IUI moes gaan. So ek was so bly vir haar. My hart was net so swaar vir my en my man.

Ek weet PRESIES hoe jy voel. Dink aan jou... :heart:

MMCC/Lalie:
Kan nie wag dat julle moet toets nie!!!

AFM
Jip....het vandag die 19 weke merk geslaat! Sal Donderdag 'n foto'tjie neem en post. My magie groei verseker nou baie mooi.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230117 by MMCC
Zarah - Sterk wies my skat, ek dink aan jo. Ons beurt kom!

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230116 by MMCC
Hi almal!!

Snoekie - Ek het nog nie weer probeer nie, maar sal later wanneer ek meer tyd het. kom wys die foto van die 4D scan

Jooste - 19 weke!!!! x super xcited sam met jo! Sodra daardie boep lekke wys moet jy ook weer n fototjie kom post.

Lallie - As ek reg is moet ek ook nu so om en by 7dpo wees, so ja :) oz sal om en by dieselfde dag toets. Ek het gister getoets op 6 dae na Ovidrel en d HPT was negatief, so die HCG is nie meer in my sisteem. Verder het ek net baie seer lae rug dus ma al. Ek hoop en vertrou hierdie is ons maand vir dai BFP's. Ek gaan op maandag, 29 Oktober toets dan is die 2 weke om.

Hopeful - Hoop dit gaan goed met jou? j moet kom inloer as jyni te besig isi. Is DH se operasie al agte die rug?

Lekker aandji vir almal

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230103 by Zarah
Hi almal

Ek is bly dit gaan goed met almal. Ek is terug by die huis na n week in pretoria.

Ek het n vieslike ding oorgekom die naweek.

AF het vrydag opgedaag terwyl ek alleen en mislik in Pta was. So ek was maar emosioneel toe ek manlief sien die aand.
Vriende van ons van JHB was hier die naweek en toe announce my vriendin saterdag dat sy swanger is.

Julle, ek weet nie wat my getref het nie, maar ek was net skielik so hartseer! Ek is baie bly vir haar maar ek het net skielik gevoel "dit is so moeilik! wanneer is dit ons beurt?"

Gelukkig sien manlief ek is nie lekker nie en hy vat my toe eenkant en praat my moed in.

Ai... wanneer gaan dit ophou? Jammer vir die negatiewe post

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account