× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #230367 by joo~ste
More julle!

Zettie: WOnderlik met 5kg se verloor. Siestog...het jy baie gebloei? Gaan dit bietjie beter met die bloeding. EK dink nogsteeds elke dag aan jou. :(

Strikkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hopeful
Ek mis vir jou!!!

Charle:
Geniet jou naweek.

Zarah:
Ek het my clearblue digitaal net so lank gebere in my laai. En...dit was toe 'n positief. So...ek hou styf duimvas vir jou.

Blommie:
Ek is ook nou sommer lus om weer te POAS. Ek het nog tot verlede maand gereeld dit gedoen... :blush: ...kon net nie glo dat my pieps wragtig 'n stokkie + maak nie!

Snoekie:
SOOOO MOOI!! Dit is dalk 'n ou dogtertjie as sy so bietjie skaam is. Voel jy goed?

MMCC:
Ek hou duimvas vir jou BFP!

AFM:
Dit gaan goed met my en ek voel goed. Word net deesdae vreeslik gepla met aaklige nagmerries. Het gisteraand gedroom ek is besig om miskraam te kry en niemand wil my help nie. Het in koue angs sweet wakker geskrik! :blink:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230354 by MMCC
Hi almal!

Jammer dat ek nou eers kom inloer. Dit gaan maar dol by my werk met die wat die 1 maatskaplike werker more klaar maak. Moet maar baie goedjies afhandel aangesien die nuwe werker seker eers in Januarie gaan begin.

Ek het dam so deur almal se post gelees.

Hopeful - jy is so liewe mens en altyd gewillig om te luister en raad te gee. Ons is hier vir jou en dus ook net menslik om ook so nou en dan af te pak. Ek glo en vertrou dai oproep sal kom, hou net goeie moed my skat. X bly jou ML se op het goed afgeloop.

Snoekie - Hy/Sy groei mooi. Ek dink ook dus n dogtertjie.

Blommie - x so bly vi dai +opk. Ek hou duime vas vi julle skat.

AFM - Ek is vandag op dag 10 na die ovidrel. HPT wys al negatief so geen HCG meer in my sisteem nie. Ek sal maandag 'n toets doen, en sal julle op hoogte hou.

Dus dam more Vrydag!!! Kani meer wag vir die naweek net om bietjie te rus nie.

Lekker aandjie vir almal

:heart: :heart: :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230338 by Zarah
Kyk hoe lekker le hy/sy!
Te pragtig en hy/sy groei mooi!

(ek dink dit is n dogtertjie)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230336 by Snoekie
Hallo Dames,
Sjoe daar is nou so baie geskryf, ek weet nie eers waar om te begin met personals nie...

Ek sal weer moet lees.

AFM,
Was vanoggend vir my 4D scan gewees. Die baba weeg nou 1.163kg. Baba het in die laaste week 150g opgetel.
Hierdie babatjie is defnitief sy/haar pa se kind... Net so hardkoppig. Het omtrent heeltyd gesiggie toe gehou met armpies. Ons het darm een mooi fototjie gekry van die kant af.
Ek sit die foto by...







Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago - 13 years 11 months ago #230328 by Lalie12
Dankie Blommie!! :heart:

Ek gaan sommer vanmiddag daar stop! EK kan vir ure in Dischem rondloop!! Haha..

:S Jammer Zarah!!

Zettie!! Dit is fantasties!! 5kg!!!! Ek sal wens om dit te kan afskud never mind jy wat dit sommer doen in 'n week!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230318 by Blommie
Zarah - ek dink joune is om die draai fx

Vir die wat moet toets, dischem het die clear blue digitals op special vir R59

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230315 by Zarah
Nee Blommie :cry:

Maar ek hoop dit kom gou.

My hart het nou amper gaan staan toe ek jou post lees. Ek dink iewers in my agterkop kan ek nie myself met n BFP sien nie :(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account