× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #230101 by joo~ste
Snoekie
Ek voel verlig as ander se dat hulle ook eers laat iets gevoel het. Ek voel skoon "stupid" deesdae as iemand my vra of ek al iets gevoel het en dan moet ek "nee" se. Kan nie WAG om te voel nie. Ek glo dit gaan dit meer werklik maak vir my.

Bly jy beweeg oor na die 3de trimester. Kan dit skaars glo! Jy moet 'n foto'tjie kom post as jy gaan vir die 4D. Ek sien uit om dit te sien.

Blommie
Ek hoop ook nou vir jou part dat AF opdaag sodat jy weer in die TTC game is.

Lalie
Daar is altyd 'n kans...elke liewe enkele maand om swanger te raak. Ek hou vir jou duimvas! Ja, ek voel ook al lus vir vakansie. Het gistermiddag Jumani gekyk en toe die storie eindig met 'n Kersfees partytjie..toe kry ek sommer so 'n opgewonde gevoel vir jaar einde.

AFM
Betree my 19de week hierdie week en is nogsteeds net so ontsettend dankbaar dat alles so goed verloop. Ek luister elke aand na kleinding se hartklop en kan ook hoor hoe sy/hy skop en beweeg. My magie begin darem nou al goed uitsit, alhoewel ek dit nog heel effektief kan wegsteek as ek my klere reg kies.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #230099 by Lalie12
Hello aan Amal! :heart:

Vandag is ek 8dpo.. Wag nou om te toets.. Ek het nie 'n voet om op te staan die maand nie, behalwe die (*)(*) wat bietjie seer is, maar dit het ek maar altyd... My siklus was so deurmekaar gewees die afgelope paar maande dan het ek 'n 30 dae siklus en dan sommer 'n 38 dae een.. Hoopelik na die OP sal alles nou weer normaal wees.. Inkluis my siklus...

MMCC - Wanneer moet jy toets?? Ek dink amper ons moet toets min of meer dieselfde datum/dag??

Snoekie, enjoy die scan, my skoonsussie gaan ook volgende week vir hare, syt haar bed ook al geboek!! En ek is super excited om weer 'n peetma te word, ek is so lief vir haar dogtertjie!

Blommie: Stywe drukkie vir jou!!! Ek hoop jy kry daardie + sommer vandag!!!

Hoop dit is 'n rustige week verder, ek is al klaar in die Holiday Mood... :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #230094 by Snoekie
Goeie dag Dames,
Hoop dit gaan goed met almal.

Blommie,
Sterkte vriendin. Ek hoop jy kry sommer vinnig duidelikheid oor jou siklus en waar jy jouself bevind.
Gaan jy nou weer meds drink as jy met jou volgende siklus begin?

MMCC,
Het jy al die ticker probeer aktiveer?

Jooste,
Ek het ook eers LAAT in my swangerskap beweging begin voel. En ML het nou die dag vir die eerste keer baba gevoel skop... Ek het ook eers op 20 weke begin wys, maar toe skiet my boepie sommer vinnig uit

Hallo aan al die ander pragtige dames,

AFM,
Nie veel nuus op die oomblik nie. Behalwe dat ek Donderdag gaan vir die 4D scan. Ek is SUPER excited. en ek is die week klaar met my 2'de trimester! beweeg nou in my laaste 3 maande...

TA TA vir eers.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #230079 by Blommie
Hallo dames

Lallie & MMCC - fx dat julle die maand julle BFP gaan kry

Snoekie - so bly jy en baba is ok

Al die ander hallo.

AFM: Was gister 4 weke van my miskraam. Nog nie 'n +opk gekry nie. Maar het al vir meer as n week ewcm. so hoop maar dit is dit. Ek is op die punt dat ek wens AF wil net kom dat ek weet waar ek in my cycle is.

Almal moet 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #230020 by joo~ste
Snoekie
Ek is baie bly dat jy so vinnig hulp gekry het en dat alles nou weer reg is. Vat dit dan maar ekstra rustig. Ek hoop julle volgende scan is baie duidelik en dat jy mooi kan sien hoe kleinding sy vuisies suig!!

AFM:
Ek moet verseker weer 'n boep-foto neem...sal sommer vanaand kyk of DH my nie gou sal help nie. Geen klagtes die kant - alles loop goed. Ek sit nou gereeld stil en probeer agterkom of ek nie iets voel nie...maar nope...nog niks nie. Ek vermoed dat ek van daardie mammas gaan wees wat eers diep in die 20weke iets gaan voel.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #229992 by Snoekie
Goeie More Dames,

Jooste,
Die bloeding het baie vinnig op gehou, dus het die dokter my ook nie in die hospitaal gehou nie, hy het gese ek moet hom maar net kontak as daar weer bloeding is. Daar was nognie enige verdere bloeding nie, so alles is nou weer terug na normaal, behalwe dat ek myself baie rustiger moet gedra...
Ek sien volgende week die dokter vir my 28 weke scan en dan gaan ons direk daarna vir die 4D scan. Ek is baie opgewonde om die woelige mensie te sien. My gyni se sonar is nie so nice soos party van die ander gynis sin nie, so ons kry nooit baie nice foto's nie. So hoop ons kry nice pics met die 4D.
Ek is bly om te hoor dit gaan so goed met jou Jooste, en wanneer sien ons prentjie van daai boep?

Hoop almal het 'n stunning daggie en raai wat: DIT IS NAWEEK!!!!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #229936 by joo~ste
Hallo almal!
Ek is skaars....want ek vat die een powernap na die ander elke middag! Eweskielik het 'n hewige moegheid my weer getref. (gaaaaaap!)

Gaan goed, nie klagtes nie. Pensie groei alte lekker.

Snoekie:
Genade tog!! Wat 'n storie om te moes beleef. Ek neem dus aan dat die ligte bloeding opgehou het en dat jy darem geen krampe gehad het nie?? Wees maar ekstra versigtig. Wanneer gaan jy weer vir jou volgende scan?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account