× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #169743 by ella~bella
Nee man, bel hulle sommer nou..... dink hulle is tot 5 uur daar.

+27 21 531 6999

Ek het dit sommer gou vir jou gegoogle.

Laat weet wanneer jou afspraak is...

Ja dit is oraait die kant, maar as jy van die Kaap af kom, pas 'n mens maar moeilik aan so ver van die huis af. Ek moet Jburg toe vlieg, deur doane gaan, en dan 'n domestic vlug Kaap toe vat. So dit is 'n hassle om in die Kaap toe kom.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169740 by Strik*kie
Sjoe Ella, dis eintlik wonderlik hoe hulle dit alles kan doen. Baie sterkte dis nog net 'n rukkie dan het jy jou BFP.

Elrike, nogmaals geluk jong - dis te cute.

Aletta, dink jy kan nie verkeerd gaan deur na Ella se dr te gaan nie, het al baie goeie goed oor hom gehoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169738 by Aletta1
ek het vergeet ek is in 'n seminaar die heel dag more :huh: so ek sal eers vrydag kan bel ... sal laat weet wat aangaan.

te minste het jy verskoning om na ma toe te kom ... as jy enigsins soos ek is sal jy nog meer verskonings soek!! My moekie is die beste, ek hou net nie daarvan om hierdie probleempie met haar te bespreek nie anders worry sy te veel oor my

andersins is dit lekker daar waar jul is?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169734 by ella~bella
Aletta, hulle het my sommer gou gehelp. Jy wag nie lank vir 'n afspraak nie. In Pretoria moes ek meer as 'n maand wag vir 'n afspraak.

Ek kom eintlik van Somerset-Wes af. So bietjie meer as 'n jaar terug is my man verplaas Botswana toe, en toe is ons sak en pak daar weg.

Ek travel maar af Kaap toe vir die behandeling, want dan kan ek by me ma'le bly. Hier is nie eers ordentlike dokters nie, so jy kan maar vergeet van 'n FS in Botswana!

Ja nee, moet maar nie self try dokter speel nie.

As jy Aevitas bel (hulle het 'n website ook waar jy die nommer kan kry) dan vra jy om afspraak by dr Siebert te kry. Die ander is nice, maar hy is baie nice. Hy laat mens gemaklik voel. Die ander 2 is bietjie saaklik.

Elrike! Wow! Dit moes ongelooflik gewees het! Geniet elke oomblik!
x

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169730 by Aletta1
dit is so wonderlik elrika!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169725 by Aletta1
Baie dankie ella, ek gaan sommer more oggend bel en sien hoe besig hy is. Wat betaal jy vir 'n konsultasie as ek mag vra?

Jy is so braaf!! Sterkte vir al hierdie dinge waardeur jy gaan, dit is baie interesant soos jy sê maar ek kan ook net dink dat dit nie al dag so maklik kan wees nie. Ek sal duim vas hou vir jou en baie aan jou dink.

Bly jy hier in die kaap of het jy net hierna toe gekom vir die behandeling? ha dankie vir daardie waarskuwing want die oomblik toe ek sien jy gee naam vir lining het ek al klaar begin planne maak om my hande daarop te kry .... ek weet dit gevaarlik ma hel dit is soos om vir 'n kind te sê jy mag net kyk na die lekker en hom nie eet nie!!

Voorspoed!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #169721 by elrike02
Hi julle,
Was by die dokter! Alles lyk goed! Daar is net 1!! LOL :-) Die baba is 2.1mm lank... DIt is nog so piepklein! Volgens die sonar is ek vandag 5weke en 5 dae wat my due dat die 18 de Nov maak. Hartkloppie gehoor, dit is nog stadig, maar dr se die hart kon vandag dalk eers begin klop het, daarom is dit nog so stadig! Maar daar is niks om bekommerd oor te wees nie!
Hier is die scans:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account