× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #168313 by Goggatjies
Goeie More

Pais, gaan weer vir 'n scan die 02de april en gaan siend ie midwife die 19de April - kan nie meer wag nie

Morgan, jammer ek kan jou nie help nie, doen glad nie die digital scrapbooking nie.

Verder gaan dit goed met my, het nie klagtes nie.
is weer vol energie, wil volgende week weer in die gym uitkom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168281 by Lia
Ansa, dis goed om te hoor dit gaan so goed. Jy sien seker al baie uit na volgende week se scan – geniet dit. Sjoe tyd vlieg.

Ella, ek gaan probeer normaal, maar is oop vir die moontlikheid van ‘n keiser. Ek het aanvaar hierdie is iets wat ek glad nie kan beplan nie, so ek vat dit soos dit kom. My due date is die 27ste – ‘n Sondag nogal. Ek is nog by dieselfde email adres, maar ek check hom nie so gereeld soos altyd nie. Ek stem, hierdie jaar is verseker julle beurt.

Hi Pais, bly jy het kom in loer, shame hoop jy het vanaand ‘n beter aand wat slaap aanbetref.

Hey !! Nou wie gaan vir Lianey date as al die manne so bespreek word, sy sal maar vir Xen moet gaan - sal met Nelria praat.

Wat die kos aanbetref, is ek baie gelukkig, ml maak al vir ‘n hele ruk kos vir ons, en hy maak die lekkerste kosse. Ek is baie bederf op die oomblik.

Ek is more weer uit, maar sal kom loer sodra ek by die huis is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168272 by Morgan
Sjoe Ella jy het omtrent nice idees en so maklik wow!! ek haat dit as n resep nooit n einde het nie en mens staan ure en kos maak.

Ek stem klippie moet ook n dogtertjie he, daars way te veel laaities!!

Anyway Ankia of enige eiemand anders hier het julle nie n scrapbooking program nie? ek wil paar van carli se see fotos scrap en ek en photoshop is NIE maats nie??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168239 by Paisley
hi charlain!!! soryy ek het jou gemis op FB. Dames ek moet hol. Rikus het vir my 'n persentjie gelos ;).

Mooi bly. Chat weer

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168237 by klippie
Ja ek sien sy en ou Shayne is danig met mekaar! Sy's in elk geval te oud vir Rikus. Of keur Morgan cougar goed???? :-)

Anyways girls ek is over en out - my battery is so te se pap en ek wil hom nie nou indruk nie, want ek gaan nou nou ry!

Lekker aandjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168235 by Paisley
oeee jaaa! klink na 'n plan vir my. Carli het klaar vir ou rikussie verraai

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168234 by klippie
Charlaine - het vir jou gepm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account