× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #168721 by sexy~hexy
Dit gaan al beter dankie Pais. Soos ek se, DH is dikbek oor hy nie "jy weet wat" van my kry nie, maar ek wil net nie en dit voel net nie vir my reg op die stadium nie, moeilik om te beskryf. Hy moet maar net 'n brug bou en daaroor kom, om hom te gedra soos 'n kleuter wat tantrums gooi staan my nou rerig nie aan nie.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168713 by Paisley
ag hexy ek is soooo bly ek is nie alleen nie. DIt het vir my gevoel of dit net ons is wat so battle om aan te pas!

Hoe gaan dit met jou?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168711 by sexy~hexy
Pais...ek stem saam...met min slaap en gewoond raak aan 'n nuwe baba was ek en DH ook daardie eerste ruk baie aan die baklei - ek moet als doen, hy doen niks, hy wil aandag he, baba wil aandag he...maar voor mens weet settle mens en raak gewoond en gaan als weer goed :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168704 by Paisley
hey drix. Lekker om van jou te hoor. Jammer oor die min melkies. Maar dit is nou die voordeel van formule babas. Hulle drink nie so baie nie. Our ikussie slaap so ampertjies deur, ek kan nie meer wag vir sy deurslaapaand nie!

Hey aletta, hexy!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168695 by Aletta1
Hi Driekie,

Ek kan net jou tweetjies saam sien!! Dit is wonderlik om te sien hoe hulle mekaar aanvaar! Geniet dit.

Ek en Jooste gaan binne kort hierdie forum aan die brand hê met ons aankondigings!!!!!

My liefie se suster het ook gister aan 'n klein dogtertjie (2.9kg) geboorte geskenk. Sy is so pragtig! Ek kon nie op hou staar nie, en die voetjies was my einde!!!

Baie bly dit gaan so goed met jou!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168692 by Driekie
O jaa oor pics julle - dar is nou al so paartjies wat ons op facebook gesit het..julle moet gan kyk daars een foto wat ons geneem het van klein Eoin en na die tyd toe ons kyk sien ons toevallig op die stadium wat die foto geneem is was daar op die rekenaar-skerm in die agtergrond n foto van Markus op dieselfde ouderdom geneem...

Jy kan baie baie beslis sien hulle is boeties!!! :woohoo: :woohoo:
Hulle lyk soos dieselfde kind!

Sjoe en dis laaang naweek - yeeehaaaaa!!Julle moet dit geniet wat okal julle beplan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168691 by Paisley
heeeeeeeeeloooo dames! Hehe - langnaweek? Wat is dit?

Manlief is deesdae so kort van draad, ek moet op eiers loop. Hy het geweldige werksdruk, en sy PhD moet nou nog mei ook in. Hy vat nie grond nie. Ons is behoorlik deesdae in mekaar se hare.

enige iemand wat dink hulle gaan hul huwelik red deur kiddos maak 'n fout.!. maaak di stres net soveel erger. veral as daar nog werk en studies tussendeur is...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account