× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #234778 by Zarah
Hi

Ai Hopeful, jammer dat AF jou so seer maak :(

Jooste, ek dink ek sal seker ongeduldig wees om my baba te ontmoet..maar ek sal nie weet tot ek self swanger is nie.

Ek het gister op leserskring n baba boek bestel :blush: Ek probeer weer my geloof terug kry en as dit nie gebeur nie, kan ek dit vir my broer gee...

Lekker dag almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234777 by Hopeful
Hi Almal,

Hoe gaan dit vandag hier?

Zettie hoe gaan dit by jou lank laas van jou gehoor?

Zarah ek hoop jy voel al beter en begin nou uitsien na die FS apointment

Jooste nog net 20 dae dis CRAZY!!! so excited vir jou!!!

Naomi hoe gaan dit jou kand?

Debs en jy?

Lynkie ek dink nog elke dag aan jou

Blommie, ek hoop dit gaan goed met jou en goga :)

AFM: geen klagtis nie het net weer gister die AF van hell af gehaad was so siek en baie seer was maar liewers huis toe warem bad en in die bed maar voel weer vandag baie beter. Dit is gewoonlik net die eerste dag wat so erg is en dan is dit fine

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234753 by joo~ste
Zarah
Ja...genade. Vandag oor 20 dae houvas ek ons baba'tjie...kan dit nie glo nie. Die tyd het so ongelooflik vinnig gevlieg. Ek het dit al gese - maar sal dit weer doen. Toe ek TTC het, was elke dag 'n lang uitgerekte gewag (vir AF, vir OV, dan die 2ww)...en vandag ek swanger geword het, het dit net verby geglip sonder dat ek besef het. Ek voel regtig soos in glad nie gereed nie. Dit was vir my net te vinnig. Dalk kon 'n mens maar vir 'n jaar swanger gewees het....(net nie groot nie!)...dit sou dalk na meer voorbeiding kon lei.

Aan die ander kant.....is enige lengte van tyd tydens swangerskap OOIT genoeg?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234741 by Zarah
Hi Jooste

Dankie baie
Baie bly om te hoor baba groei so mooi. Om te dink, nog net so 2 wekies dan is baba hier!
Is dit nie skokkend hoe tyd vlieg nie?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234739 by joo~ste
Zarah

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Ek het ook gedink homeopatie is wishy washy...maar ek het 'n boek gelees wat deur 'n fertiliteits spesialis en homeopaat geskryf is en dit het my laat besef mens kan dit komplimenterend gebruik. Mits jou dokter bewus is daarvan. Dalk kan jy die boek erens kry en lees. Myne is ouer weergawe en is liggroen van kleur.

pregnancyandchildbirthguide.wordpress.co...um-fertility-review/

Hopeful
Die scan was heerlik. Babsie weeg nou 2.6kg en le nog alte knus in my maag. Geen tekens van vroeer kom nie. Daar is nog hope vrugwater en die plasenta lyk nog baie goed. Koppie wel na onder, maar nog nie gesak in die beken nie. Koppie meet reeds net so oor die 37 weke, terwyl die lyfie en die beentjies so tussen 35-36weke meet.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234534 by Bytjie
Hi Zarah, ons gaan maar aan jong. Dis waar wat jy sê met die enige iets probeer storie. Ek is vanaand af want ML werk. Jy moet ook nie te veel goed drink nie, partykeer is dit nie altyd goed vir 'n mens nie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234532 by Zarah
Hi NaomiB
Die druppels proe nie sleg nie. Amper na niks.
Die homeopaat se daar is nog 2 kolle endo op my kolon. Ek sal maandag vir die FS vra.
Ek dink die "alternative healing" is bietjie "wishy washy" Maar ja, ek sal maar enige iets probeer.
Hoe gaan dit met jou?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account