× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155469 by klippie
Okay girls, help assamblief.....

Waar koop mens 'n dompelaar???? Dis daai element ding wat mens in 'n koffiebeker druk, dan kook hy die water?
Ek het al gekyk by Game, Dischem, Outdoor warehouse, Cape Union Mart. Niks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155467 by klippie
Mirrag!!!!!!!!

Sjoe maar dis stil hier!

Dassie - baie geluk met jou seuntjie! Hoop hy is sommer baie soet en maak min poefdoeke! :-) Hoop jou steke word gou gesond!

Sexy - ek hoop jy kry antwoorde Saterdag. Als sal fine wees. Ek stres ook bietjie oor my afspraak vir die 15de, ek sal maar gaan, dis 'n "beplanningsafspraak", so hopenlik geen ondersoek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155402 by Goggatjies
Hexy, ek hoop jy het 'n paar antwoorde Saterdag

Kriek, 'n mens voel maar so opgeblaas aan die begin van 'n swangerskap, sal ook weer verbygaan.
Ek is bly jy is nog nie naar nie, ek hoop jy skip dit. is nie lekker nie, maar gelukkig is myne net indie oggend. En ek het agtergekom dat as ek te veel eet in die aand is ek ongemaklik, so ek eet skaars nou in die aand, maar as die oggend my ogies op maak dan is rasend honger.
Ek kan ook glad nie water drink nie, dit is hond sleg, nou drink ek maar tee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155391 by sexy~hexy
Dankie Ella, maar ek weet daar is erens weer 'n blokkasie. 'n Week na my skraap het ek mos gegaan vir 'n check-up, toe sien die dr goed op my eierstokke. Ek moes mos toe gegaan het vir die bekken sonar, maar kon nog nie. So die gynie hier moet maar kyk of hy iets sien.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155385 by ella~bella
Nee man Hexy, moet jouself nie so laat glo nie.... ek dink jy is verniet bekommerd of jy ovuleer of nie.

Ek het nou weer gelees, en 'n gesonde couple het elke maand 20% kans om swanger te raak... so dit is nie te se dit gebeur sommer net nie. Dit vat mos maar 'n tydjie.

Sterkte vriendin.
x

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155380 by Kinderelomelo
Ai Hexy, hopenlik sal jy Saterdag 'n paar antwoorde kry. Sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155379 by sexy~hexy
Bruin afskeiding het begin, so AF is oppad. Ek is CD27 vandag, so my siklusse word al hoe korter, laas maand was dit 29 dae. Glo nie ek ovuleer nie, so hoe gouer AF begin, hoe beter, dan kan gynie Saterdag sien wat gaan daar binne aan :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account