× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155514 by sexy~hexy
Ai Driekie, dit is nou regtig hartseer. Ek weet dit is seker nie my plek om te vra, maar wat gaan sy doen as sy nou weer binne die jaar swanger word. Weer gaan vir een? Dan moet sy dan maar kyk om buise af te bind of so iets, of dat haar man hom laat snip. Maar ja, dit is iets wat hulle eendag voor God gaan moet verantwoording doen...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155513 by Driekie
Hellooooooo!!!!

How goes???

Dassie - RESPECT dolla - 3.9kg sjoe!!!!!
Ek hoop darem dat boeta n baie soet baba is!En sterkte met die steke van die epesiotomy...jy behoort darem binne die volgende paar daggies nie meer so erg seer te he nie...sout is die beste!!!My voorraad staan klaar reg vir in case!!!
Klippers haaaaaai - sterkte met die vrieskas, al wat ek van ken is suurlemoene en vanilla..sorry en ek het nie n clue van die dompelaar nie - amper gedink jy praat van n kar-part..hehehe!!!
Elrike - sterkte dolla!
2KM - ferto's is bobaas-pilletjies, en die neg. effekte is nie halfpad so erg soos met clomid nie!!
Hexy - moenie jouself opstress nie dolla, ek seker dood seker als sal oke wees!
Ella - helloooo my amperse buurvrou!!!!

Helloo almal ander - skuus ek doen nie personals nie!

Sjoe julle - julle is deel van my lewe so ek moet julle almal laat weet, my skoonsussie hulle het toe besluit om die aborsie te laat doen...my hart is seer nie vir hulle nie maar vir een van Liewe Jesus se kindertjies wat nou nie n kans kry op lewe nie..en dan is ek kwaad vir hulle..maar dis n saak tussen hulle en God

Verder gan dit nog baie goed..poffertjies vir voete en rugpyn en n beknibbelde bors en skouer (stupid gogga)....maar julle ek is soooooooo opgewonde en happy want die dae raak al hoe minder en dan is ons 2de klein engel-seuntjie hier!!!!So al die niggles is nie n patch op hoe excited ek is nie!!!

By the by - waaaaaar is almal?????????????
Anje Slakkers Strikkels Cornel Beertjie Liz hene julle dis lys is laaaaaaaaaaaank!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155507 by sexy~hexy
:D Klippie, by ons is 'n Electri City, maar glo nie dis 'n algemene winkel nie...het maar net bedoel by so 'n tipe handelaar wat elektriese goed aanhou.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155506 by Ansa_S
Hallooooooooo almal

Geluk Dassie met die mannetjie! Hoop jy voel sommer gou beter!

Ek was heel oggend by die skool, gesukkel met die verdomde atletiekprogram op die rekenaar! Na ure se gesukkel en duisende oproepe kon die mense wat die program geskep het my nie help nie en het ek self die fout agter gekom en dit uiteindelik reg gekry! Is nou sommer gedaan!

Hexy hoop jy kry gou antwoorde!


Marie jy moet ons dadelik laat weet wat se die gynea

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155497 by ella~bella
Hallo Klippie! Ek sou regtig dink Cape Union Mart sal jou kon help....

Wat is die engelse naam? Kan jy nie dalk dit google nie?

Hexy, ek weet in my hart alles sal ok wees... hou net moed girl!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155491 by klippie
Fanks Sexy - waar is Electric City? Ek het vergeet van Hi-Fi Corp, sal daar ook gaan kyk vanmiddag.

Ek het een op die website gekry:
www.wantitall.co.za/NORPRO-559-Immersion...-Liquids__B000I8VE68

Ek weet nie of die mense legit is nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155472 by sexy~hexy
Klippie, dalk by 'n elektriese winkel - soos Electric City of so.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account