× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141747 by Dassie
Ja ons het al 'n naam gekies, maar ons wil eers sien as hy gebore is of dit by hom pas. Seker dit sal! Baie opgewonde en raak nou op my senuwees, kan nie wag vir 2011 dan begin die countdown nou rerig!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141745 by Tienka
Halllooooo Dassie, goeiste dis lekker om jou te sien. Ek is so bly dit gaan goed met jou en babatjie. Het hy al 'n naam? Nog net 'n paar weke om te gaan dan is hy hier, ek kannie wag nie!!

Ankia, ek sal die reelings vir die kuier die 27ste in 'n aparte post sit vir almal.

Hey Cornel, toema oor minder as 'n jaar is julle permanent terug!!

Hello Hexy, sterkte met die shopping, ek begin gewoonlik so teen November 'n lys opstel van geskenke dan weet ek ten minste wat om waar te koop. Ek haat dit om rond te dwaal en te soek vir iets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141743 by Dassie
Hallo girls! :)

Sjoe die jaar is amper verby, 2011 hier kom ons!

Wil julle almal 'n geseënde Kersfees toe wens en 'n voorspoedige nuwe jaar. Mag God ons almal seën!

Alles gaan nog goed met my en baba. Kan nie wag om hom te ontmoet nie. Maar nog so paar wekies om te gaan!

xx

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141740 by Cornel
Goeie more!

Hier is dit maar soos elke normale dag,behalwe dat my skoonouers vanmiddag tot in Lubumbashi ry,daar oorslaap en dan more SA toe gaan.......

Ek is eintlik siek van jaloesie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Wens so dit kon nou ek en DH gewees het wat more vlieg............ons was 3 jaar laas in die SA met Kersfees!

Lekker dag almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141737 by Goggatjies
Goeie More

Gaan maar stil hier by die werk
Tienka, sal jy laat weet wat is die planne vir die 27ste

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141718 by sexy~hexy
More almal :)

Hoe gaan dit?

Enige nuus van Strikkie?

Oi...sukkel met die Kersfees shopping...mens weet net nie wat om te koop nie :S Sal vanmiddag maar verder gaan shop, hopelik kry ons wat ons soek.

Kry vandag my nuwe foon :woohoo: 'n Nokia 5230. Darem iets om na uit te sien hehehe.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141657 by Cornel
Tata Hexy
Lekker middag en aandjie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account