× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141945 by Tienka
Jy's welkom Febr09m, dit baie stil hier, gewoonlik gons dit behoorlik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141941 by Want2Btiny
Vasbyt Liz!

Skuus dat ek nou hier inloer, ek net baie bored en soek geselskap, toe lees ek maar julle posts!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141923 by Liz
Hallo almal!

Ja so raak alles stiller soos almal met vakansie gaan, voel amper of ek die enigste een is wat nog werk! ;)

Jammer ek is so stil, gewoonlik is die thread te besig om heeltyd dop te hou, so ek loer maar net so af en toe, so nou is my kans.... :P

Hexy, julle sal nie verkeerd gaan met die Cruz nie, dis 'n bitter gerieflike (groot) kar. Jy is seker bitter excited!
Tienka, ek stem saam, my ou golfie (nog van ouma geërf, moet vir nou maar eers doen). :lol:

Karin, ek is bly als verloop goed met Kiana! Dis nou omtrent 'n lekker geskenk en iets om na uit te sien vir die nuwejaar. Mag die laaste maande van die swangerskap wonderlik en fantasties wees!

Hexy, wens my ma-hul wil help met kersgeskenke. Almal s'n is reeds gekoop, behalwe DH s'n. Hy hou vol hy't niks nodig nie, maar hoe gaan dit nou lyk as hy nie 'n geskenkie van sy vrou af kry nie? Maar ek is clueless verby.

So..... AF was due gister, nog niks. Ek was Maandag vreeslik siek, naar en als, het sommer dadelik 'n HPT gedoen, maar dit was 'n bfn. Dis seker hoekom AF laat is, my lyf het groot geskrik vir die maagkiem, hahahaha!

So dan probeer ons maar volgende maand weer vir daai BFP, ai, ek het so gehoop vir 'n ou kersgeskenkie.... :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141909 by Tienka
Ek stem Hexy, as hulle nou al sloer dink net hoe gaan die after-sale service wees!!!

Ek sou graag 'n groter tjorrie wou he, maar weier om paaiemente te betaal, my ou karretjie moet maar doen :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141894 by sexy~hexy
Hi Tienka!!!!

Jong..ons gaan eerder kyk vir iets soos die Chev Cruz...die ouens met die Chery het gesloer toe besluit ons ons los daardie deal...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141887 by Tienka
Hallo julle, ek is darem ook nog hier, omdat ek moet nie omdat ek wil nie :laugh:

Karin, bly Kiana groei so mooi, jy kry 'n heerlike geskenk in die nuwe jaar!! Geniet jou ml en die rustigheid!!

Cornellie, hugs girl, jammer jy is so alleen!!

Hexy, dis regtig sleg dat jou man die naweek werk, maak maar die meeste van julle tyd saam. Het julle al iets van die niwe kar gehoor?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141877 by Cornel
Hi Karin!

Geseende Kersfees vir julle ook! En voor spoedige nuwe jaar!!!!!!!!!
Jou nuwe jaar begin sommer baie goed ~ Geboorte van Kiana!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account