× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141637 by sexy~hexy
Ag dit klink heel oulik Driekie - die geskenk wat julle gaan koop :) Jayden het 'n trampolene, so hy spring omtrent daarop...baie goeie oefening vir hom LOL

Iemand al weer iets van Strikkie gehoor?

En waar is Lalie met haar update???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141633 by Driekie
HEYA almal!!!!!!

Tienks als nog reg die 27ste?Ek sommer gedink Jingle Jangle dalk of n lekker coffee shop iewers??So 11 of 11:30 miskien?

Karin - Kiana is PRAGTIG!!!!!!!Mooiste fototjies - maak my soo uitsien vir myne die 28ste!!!

Hexy en Cornel - ai man maak maar die beste van die tydjie wat julle het en spoil mekaar rotten!!!

Anje - daai magie is so so so cute!!!!!En soooo klein nog!Myne stamp al in als vas!

Pais - sterkte dolla!!!!Skuus maar nou gan ek die domste vraag seker vra - wat is Passiewe kraam??

Dankie vir die update oor Chris se 3tjies - oulikste naampies!!!!!En lekker gewiggies - BAIE BAIE GELUK!!!!

Dit gan great hier "rond en gesond" hehe!!Ons het my ma gevra om seuna se geskenk te koop omdat ons eers Vrydag deurgaan,maar moes toe n noodplan beraam want die "springkasteel/swembad" thingy wat ons wou koop was sold out..gelukkig was daar iets soortgelyk so nou kry hy presies wat hy wou he!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141630 by Tienka
Ek het vanoggend my shopping klaar gekry, genade nie weer nie, volgende jaar wil ek my shopping klaar he teen einde November. Die naweek omgeshop, dis uitputtend veral met Shayne want hy raak gou moeg en moerig :laugh:

Ai Hexy, dis nou nie lekker dat ml werk oor die naweek nie, geniet die dag saam met jou gesinnetjie!!

Ek is baie dankbaar dat ek my kids nog KAN bederf hierdie Kersfees, daar is sooooo baie gesinne wat met die minimum of niks moet klaarkom!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141624 by Cornel
Ai tog! Wees bly julle kan nog Kers inkopies gaan doen!

Ek het 3 jaar laas kersgeskenke gekoop!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141621 by sexy~hexy
Oi...ons het nog nie eens gaan Kersfees inkopies doen nie :S Sal maar kyk om gou na werk te gaan en DH se geskenk sal ek maar Woensdag of Donderdag koop wanneer hy werk. Hy werk Vrydag- en Saterdagaand...so ons het nie veel van 'n Kersfees saam nie :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141614 by Cornel
Jippeeee! Baie geluk Chris!!!!!!!!!!! Nou wag ons net vir die fototjies en jou storietjie!

Haloooooo aan almal wat intussen ingelog het!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141611 by sexy~hexy
Ankia...jy hier?? As jy is, log gou in op Skype...wil jou iets vra oor fotos neem.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account