× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141874 by sexy~hexy
Hi Karin

Dis goeie nuus oor Kiana :) Bly als gaan nog goed en fxfxfx vir 7 Mrt !!! Jy moet die tydjie saam met jou man geniet....en saam met jou familie. 'n Geseende Kerstyd vir julle ook en mag 2011 net die beste vir julle as gesin inhou!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141872 by KarinM
More oukies.

Was gister by die gynea en hy is happy met alles sover. :) Kiana weeg omtrent 1.2kg nou en is sommer baie besig!
Ek sien hom weer die 18e Januarie 2011. Hy wil die keiser doen so na as moontlik aan due date, 12 Maart - so hy wil doen op 7 Maart as alles goed gaan en sy stick tot dan. ;)
Sal my bed boek in Januarie dan.

Verder is my manlief van gister middag nou ook op verlof! :woohoo: So bly daaroor, hy het hom half disnis gewerk die laaste paar maande.
Gaan vandag en more behoorlik quality tyd spandeer.

Wil vir julle almal 'n baie geseende Kersfees toewens! Mag die vrede en genade van God met jul wees en mag julle 'n lieflike geseende tyd saam met familie en vriende ervaar.

Lekker dag vir almal.!
XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141873 by sexy~hexy
Ai Cornel (((hugs)))

Ons het ook maar 'n "afskeep" Kersfees...het baie afgeskaal die jaar en DH werk ook....so dit voel nie eens soos Kersfees nie :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141868 by Cornel
Goeie more!

Hexy dis regtig baie stil hier!

Hier is nie veel nuus nie,net dat ek nou stoksiel alleen hier in die Congo is...........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #141864 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141861 by sexy~hexy
More almal :)

Sjoe...die plek raak nou regtig 'n begrafplaas :blink: Darem nog net vandag en more vir my...Vrydag loop ons 9uur (gaan net inkom basies LOL)...en dan het ek ook darem so bietjie verlof.

Kersfees inkopies is klaar...toegedraai en mooigemaak. Nog net vir DH syne koop, maar daar moet my ma-hulle maar inspring, want ek werk. Help darem baie, dan het DH nie 'n clue wat dit is nie LOL Gewoonlik raai hy reg as ek dit 'n ruk voor die tyd al gekoop het.

Geen nuus van my kant af nie - is net lui om te begin BD :S Sal seker maar moet LOL

Het vir Ella op FB 'n msg gestuur...sy se sy gaan op Kersdag eers toets...so fxfxfx vir haar vir die grootse kersgeskenk nog !!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141819 by sexy~hexy
Strikkie wrote:

Hi girls

How are you doing? WOWWWW see alot of new BFP's, seems i must stay away then all the bfp's are popping ;) :lol:

Skai, very good count and congrats!!!

Hi everyone else!

Sorry inlaws was visiting so its quite hectic and the work also alot this time of year.

Drs app went well, done alot of bloods, and everything is A-OK, have to wait this cycle out and phone him to hear the POA.

Ok have to go chat again later.
If not...... HAVE A MERRY CHRISTMAS!!!!!!!!!!!


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account