× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141390 by Driekie
Hey almal!!!!!Wou net vinnig inpop om hello te se!!

Pais geluk met jou 35!!!
Anje - sterkte met die laaste stukkie voor jou huisie klaar is!
Helo almal anders - kan nie nou veel verder onthou nie!

Dit gan heel goed hier - werk mar net nog ali pad lekker hard!
Hier is so 4 fototjies

Markus met sy Kers-hoedjie
My Boepie van 27w
Ons vlermuis-kind Bruce en
ook een waar klein Markus kantoor-kantoor speel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141389 by Paisley
hey drix!!! Hoe gaan dit met die muisie en die brakkie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141385 by Goggatjies
Goeie More

Pais, ek het ook baie goed gevoel aan die einde, het nie 'n pyn gehad nie, behalwe dat ek nog gereeld vir george geroep het, was ek 100% - Ek is baie bly jy voel so goed.

Gaan goed hier, het die reen gelove die afgelope 2 dae
Son skyn darem weer vandag, en dit is lekker stil op kantoor

Karin, geniet jou 4d

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141378 by KarinM
More girls.

Soooo lui vanoggend.... 'n vakansie dag in die week maak mens net lui en moeg.

Anje - Baie bly oor die kombuis so te se klaar is! Great nuus!
Sterkte om 'n costume nog te kry... maar if you've got it, flaunt it! Nie almal is so lucky nie :lol: - kry vir jou faktor 40/50 sonroom en smeer daai bump net mooi! ;)

Hi Paisley - Geluk met 35 weke! Dis great dat jy so goed voel en sonder probleme is. Ek se les op met hierdie pyn onder my regter bors langs my ribbes.... :( en dit het nou versprei tot onder my naeltjie, dis aaklig, gaan defnitief die dr. maar vra Dinsdag om te kyk, net om seker te maak. Maar ek probeer my bes om nog elke oomblik en elke dag te geniet! Dis my laaste! :)

Yeah! Vir Vrydag... Sien my engeltjie vandag 2h00... fxfxfx vir goeie view van haar met die 4D, mag sy na ons face en nie gedraai wees nie.

Lekker dag vir julle almal wat nog met ons is!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141366 by Paisley
hey anje!!! How goes? Ek is bly julle kombuisie is amper uitgesort jong! Dit moet 'n groot groot verligting wees! Hoe gaan dit verder met jou.

AFM: as ek sien hoe moan die ander vrouens van 35-38w begin ek dink dat daar iets fout is met my - want ek voel nog uitstekend en het nie klagtes nie... Seker maar net genade!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #141351 by Lia
Hi girls, ek groet net gou, het ‘n dol dag more, moet laaste goedjies kry vir die vakansie ens. Moet nog swem costume ook gaan kry, oorweeg nog om maar maar net my ou bikini te bly, maar ek is maar bang vir die sonbrand. Ons het letterlik almal Woensdag hier gehad, elektrisien, Teëler, Kombuis ou en die Graniet mense. Die loodgieter kom more, ons kombuis is uiteindelik 99 % klaar, kan nie wag om in te trek nie. Daar is nog hier en daar goedjies wat reggemaak moet word, maar blykbaar is dit vinnig en my man het gese ons sukkel nie die jaar verder nie, hulle moet in die nuwe jaar terug kom. Ons kan Januarie uiteindelik aan baba kamer begin werk en ek het al ‘n beter idee van wat ek wil doen, kan nie wag om nou net aan die gang te kom nie. Het bietjie gesukkel om die wasgoed droog te kry, maar vandag se son het darem gehelp. Het verby Centurion Lake vanmiddag gery en lyk of daar groot oorstromings was. Ek love die reen, maar is bly vir bietjie sonskyn tussen in.

Karen, wow, jou tydjie raak ook al hoe minder. Reen dit nog by julle ? Geniet jou 4D more !! Hoop jy kry mooi foto’s.

Aaah Drix, klink of jy ook amper gesort is met baba se goedjies, jy moet jou 4D baie geniet !! Hoop jou woef is al beter en post bietjie phodie van Bruce, toe man. Ek is baie nuuskierig.

Hexy, hoop die kar reelings is nou al uitgesorteer en jy kry binnekort die nuwe karretjie.

Hallo aan al die ander girls !!

Julle girls moet ‘n heerlike Vrydag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141230 by Tienka
Is doodreg Pais, daar is nog baie tyd!! :laugh:

Tarra Hex, sien jou Maandag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account