× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140845 by Goggatjies
WWWWOOOOOWWWWW Cornel, jy lyk stunning

Karin - die base is miskien terug op die 23ste, maar ek moet nogsteeds werk, ek het nie velof tussen Kersfees en nuwe jaar nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140838 by Cornel
Baie dankie julle!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140829 by Tienka
Hallo almal, bly om te sien dit gaan goed met almal!!

Klippie, geniet die vakansie, en 'n baie geseende Kersfees en mag 2011 stunning wees!!

Karin, geniet jou 4D en kom wys asb foto's

Cornellie, jy is stunning!!

Anje, jou dogtertjie is pragtig en so fyntjies. Haar naam sal nog kom!!

Hexy, lekker vir die nuwe kar geniet dit!!

Hey Pais :laugh:

Ai ANkies, sorrie vir die ou slegte weer!!

Julle, onthou die Pta en omgewing girls kuier saam met Driekie die 27ste, almal is welkom!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140824 by sexy~hexy
Aaaah Cornel, stunning pic. Jy is lekker bruingebrand met blonde hare...jy hoort op die strand girl :D

Ankia, die Chery is op special, ek het gister op die Auto Trader gaan kyk, daar is 'n 2008 model wat nog gaan vir R130 000. Ons gaan vir eers die Chery vat, dit gebruik as 'n "korttermyn motor", dit vir 'n jaar of twee ry en dan kyk na nog 'n voertuig soos 'n dubbelcab bakkie.

Hier waai die wind asof dit Augustus is :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140821 by KarinM
Stunning foto Cornel!! Jy lyk so mooi!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140815 by Cornel
Goeie more dames!

Klippie geniet jou vakansie!!!!!!!!!!! Ek raak sommer groen van jaloesie! B)

Sal maar kyk of ons nie Maart maand net so vir 'n naweek kan weg gaan nie!

Hexy! FXFXFX VIR JOU GIRL! ;)

Anje jou dogtertjie is AWSOME BEAUTIFUL!!!!!!!!! :woohoo:

Hier is hoe ek nou lyk! (wou dit graag met julle deel)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140810 by KarinM
More dames,

Klippie - geniet jou vakansie!! Lekker uitrus en God se seeninge vir julle in Sy Christus fees. Veilig ry en veilig terugkom!!

Hexy - die hoop beskaam nie.. hehe... of anders sal ons maar net wag vir jou bfp in Januarie ;)

Anje - die 4D foto's is pragtig verby!! Aaah... ek kannie wag vir Vrydag vir myne nie.. hoop ons kry ook sulke mooi fototjies. :)
Die regte naam sal nog kom, wees rustig, dis so belangrike besluit, julle sal wel weet wanneer julle gelukkig is met 'n naampie.

Hi Ankia - ai, dis jammer jy moet daar sit tot 23 ste toe! Alleen ook nog.... kry maar 'n lekker boek om te lees dalk...

AFM: Ons maak "moontlik" more toe tot die 5e Januarie... sal eers more weet, alhoewel ek nog tussen deur moet werk doen aangesien ek die enigste is wat die bank betalings doen. Maar ek doen dit al jare, so ek is gewoond daaraan om nooit heeltemal af te wees nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account