× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140574 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140569 by sexy~hexy
More almal

Alweer Maandag....Vandag oor 3weke is die al die 3de Januarie...kan julle glo??

Naweek was heel rustig...DH het Saterdag gewerk...gister het 'n haelstorm ons ou dorpie getref...redelik skade aangerig - bome ontwortel, winkels se dakke is afgewaai, huise se teels het losgekom...ek heg vir julle fotos aan.

AF nogsteeds nie hier, maar kan voel sy gaan haar opwagting maak seker vandag of more...Gister was dan amptelik CD30.

Hoe gaan dit met al die ander???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140400 by KarinM
Tatta dames! Mag julle elkeen 'n heerlike naweek he!
Slakkie en Hexy.... mag ons goeie nuus kry Maandag.... kan net positief bly en hoop.

Pas jul op!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140396 by KarinM
Tata Hexy! Hoop jy het 'n great naweek... en ek hoop AF bly weg.. ;) Vir 'n laaaangg tyd!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140394 by sexy~hexy
Dankie Karin :) Dis nogsteeds hier by die myn, en omdat ek in HR is, ken mense my en ken ek die ander mense wat die onderhoud gaan voer. So dis basically maar net go and knock them off their feet!!

Ek gaan eers groet....gaan julle girls weer Maandag sien, lekker naweek hou :)

Vir my moet AF die naweek begin....dis nou as ek werk op die laaste keer wat ek dink ek AF gehad het....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140393 by KarinM
Hexy - ek doen ook iets van alles by my werk... maar een groot tip wat ek eenmaal by 'n ou gekry het in HR toe ek was vir 'n onderhoud was gewees om as 'n Sterk punt te noem dat jy 'n persoon is wat alleen kan werk, inisiatief neem en nie iemand nodig het wat oor jou skouer moet loer om seker te maak jou werk is gedoen nie.
Blykbaar se hy dis 'n baie belangrike en groot merkie wat hulle maak.
Sterkte!!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140391 by sexy~hexy
Girls....bid asb ..........probeer aansoek doen om ons RAV te verkoop, plekke wil nie regtig die aflos betaal en volgende voertuig laai....is nou besig met 'n deal vir 'n 2010 Jetta....dit sal soooo nice wees om so 'n nuwe kar te ry met min kilo's en wat 'n diensplan het....fxfxfx vir ons asb???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account