× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140807 by klippie
More dames! Sjoe, maar dit is lekker stil - almal seker al weg! Ons sluit vandag 12h00 - jipppeeee!

Ek het gou kom inloer om vir julle almal te groet! Ek hoop julle het 'n wonderlike kerstyd. Mag julle Jesus se liefde ontvang en uitstraal. Tonne blessings vir die nuwe jaar! Die van julle wat op die pad is, ry veilig!
AFM: Ons het gelukkig 'n plekkie gekry in die Suid-Kaap, en kennels vir die honde, so ons gaan vir so week Kaap toe net om bietjie weg te kom!

Ons praat weer in die nuwe jaar! Mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140804 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed hier in die koue Johannesburg vandag
Hex, ek het toe weer met manlief gepraat oor die J5
'n nuwe een kos R164 000, en jy se julle kan 'n 2010 model kry met 10 000 km's as jy kyk wat die waarde is vir 'n nuwe kar en wat julle vir hom wil betaal, het die waarde baie geval, dit is ook 'n ding om oor te dink. Ongelukkig ken nie een van die mans in ons familie chery nie.

Verder is my base weg, so ons is alleen op kantoor tot die 23ste dec

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140766 by sexy~hexy
More almal

Anje....sy is te pragtig!!! Mooi fotos wat julle gekry het :) Die regte naam sal wel kom, gee net kans ;)

Paisley...wanneer gaan jy vir jou 4D?

Julle preggy fairies moet weer vir my julle volgende sonar datums gee asb...ek is heel outdated met dit.

AF nog nie opgedaag nie, maar ek weet sy is oppad...het nog al die pad AF pyne...ons hoop maar vir vandag!! DH het gese as dit teen Donderdag nog nie gekom het nie, sal hy 'n HPT gaan koop. En ek het besluit, wanneer ek weer swanger is, gaan ek dit stilhou vir familie en vriende tot na 12weke. Hoe minder mense weet, hoe beter.

Wat dink julle dames van die Chery J5??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140716 by Lia
Hi girls, hoop dit gaan goed met almal, ek mis julle vreeslik, nie 'n idee wat gaan in wie se lewe aan op die oomblik nie, sit nou al 2 weke sonder internet by werk en ons is vreeslik besig in die aand en wanneer ek wel hier is, is ek dood moeg.

Ons het Vrydag ons 4D scan in Polokwane gedoen (my peetkind se ma se verjaarsdag party gewees) en aangesien ons in elk geval moes deur gaan en dit goedkoper daar is, sommer Vrydag afgevat en gegaan vir scan. Dit was amazing, mens kan haar gesiggie so mooi sien, ek voel so sleg dat ons nog nie 'n naam vir haar het nie. Was Donderdag middag by gyne en sy se babaD is gesond en gelukkig. Die 4D tannie se sy het kort beentjies, maar dis ok, haar ma en pa is ook kort. Ek het vandag weer besef wat se wonderwerk is dit om swanger te wees, dis wonderlik. Ek post gou vir julle 'n phodie.

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Jammer daar is so baie, kon op net een besluit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140682 by Paisley
aww ankies - jammer oor die reen, maar ek is bly dat julle dit steeds geniet het!

Ek het 'n toyota verso gekry. Ek is baie chuffed dat die karretjie 'n 7seater kan word, baie veilig is en 'n isofix het vir die karstoeltjie. Na my hatchback gaan dit hemels wees. Nou is daar plek vir die brakkies, rikus en hulle pakkerasie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140676 by Paisley
sjoe - sorry ek val sommer net so hier in - doen nou personals. Ankies ek is 1.7 en was BRANDMAER toe ek 55kg geweeg het... you do not wanna go there!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140649 by Goggatjies
Cornel ek wil 55 kg verloor, ek dink nie ek sal ooit 55 kg weeg nie
Ek is 1.68

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account