× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140638 by Cornel
EK KAN NOU NIE MEER WAG DAT DIE 11 MAANDE EN 17 DAE MOET VERBY GAAN NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140637 by Cornel
Nee jong as dit mos by werk kom vergeet die manne mos van als!
8 uur gestraand bel hy en se hy gaan laat wees........11 uur toe sit ek die ligte af,toe het hy nogsteeds nie kom eet nie........hy stap 07:15 in die huis in vanoggend.

Nou se hy vir my ek kon hom ook gebel het om te hoor waar hy is. (wat ek seker ook maar moes gedoen het)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140634 by sexy~hexy
Nee Karin, laaste aksie was Sondagaand twee weke terug...en ek moes in daai week geO het...weet nie of swemmertjies so lank so leef nie LOL Dis nou maar vir wag en sien.

Ai Cornel, hoe so?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140633 by Cornel
LOL! Shame Hexy ek kan net dink waar hang sy "lus" al!!

Toemaar,vandat ons terug is in die Congo was daar ook nie/geen aksie nie!!!!!!!!!!

En met die nagskof ding,wat sommer met die start begin het.........en nou is ons nog vies vir mekaar ook!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140632 by KarinM
LOL Hexy... shame arme man! Skoon "deprived" seker :lol:

Het julle toe geen BD gedoen oor O tyd nie? ...damn, het so gehoop nog

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140630 by sexy~hexy
AF moet vandag of more haar opwagting maak...kan voel ek het lower abdomen pains en voel of als saamtrek .....dink nie DH sal bly wees as sy al vandag haar opwagting maak nie, want sy sussie het mos nou hier gekuier, so BD was uit :D Sy gaan vanmiddag weer terug met die bus, so hy sal verseker vanaand 'n sessie wil aan die gang sit....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140628 by Cornel
Ankia,hoe lank is jy?

Sien op jou weight loss ticker jy wil 55 weeg?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account