× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140625 by Cornel
Dankie Karin!

Ek drink Relislim Herbal en Kel 6,en dan loop ek 10 min op die threadmill en ry 20 min fiets. Ek eet ook dan lekker min,want die Kel 6 is soos 'n gis pilletjie......maak jou magie "vol" voel.

Ai nee,jammer vir die reen Ankia! Maar ek is bly julle kon darem 'n ander plannetjie maak!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140623 by Goggatjies
Goeie More

Ek kom uiteindelik hier uit
Ek het so gesukkel met moomie vanoggend

We dit het gister gereen, so ek het alles na die huis toe geskuif, het toe net mooi gedek, en die kos daarop gesit, ek het nie vandag die kamera by my nie, so sal more foto's op sit

Dit was 'n baie lekker dag, was baie bederf.
Ek en Petrus het ni vir mekaar persente gekoop nie, want dit het reeds baie gekos om alles te koop, maar ons het dit geniet om tussen vriende en familie te wees, en dit het baie vir my beteken.

Verder het ek die dag baie geniet.

Pais jy moet dit rustig vat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140622 by KarinM
Paisley - geluk met die nuwe karretjie!! Mag hy jou sommer velige veilige myle gee. :) Dankie vir die geluk wensinge, ek dink daaraan om dit te vier om Knysna se meer op die Paddle Cruiser met 'n bufet ete... mmm... ons het daarop verloof geraak ook, hehe. Ek worry net of ek gaan motion siek raak noudat ek preggies is!

Cornel - Sjoe jong ek sien nou eers jou impressive gewigs verlies!! 8kg! Dis great jong! Baie geluk, ek hoop ek kan so gou ontslae raak van die vetjies na die geboorte. Wat is jou geheim?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140620 by Cornel
Hi Pais.....

Vat dit maar rustig jong!

Watse nuwe tjorrie het jy gekry?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140615 by Paisley
hey dames!! Hexy - fx vir jou! Ek glo en vertrou alles sal uitwerk vir jou werk en karretjie.

Ja nee karin - ek raak ook nou al gaivol vir die werk - maar ek werk tot die 24e, en dan weer van die 3e tot die 13ejan. Troos my maar daaraan dat elke dag ekstra by die werk 'n ekstra daggie saam met ou boeta rikus is! Geluk met julle huweliksherdenking! Dit is awesome!

AFM: gaan goed met mamma en baba. Ek raak nou net bietjie baie moeg as ek dit nie rustig vat nie - so ek kan nie meer tarzan speel nie - al wil ek! My manlief het ook vir my 'n nuwe tjorrie gekry (ek het so hard gebid daarvoor) want my ou hatchback sou nie die ding gedoen het met 'n stootwa in sy kattebak nie.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140605 by KarinM
More almal!

Sjoe Hexy! Daai hael storm lyk of dit woes was!!

Ankia - hoop ook julle party was 'n reuse sukses en heerlik! Wag vir fotos. :)

So nie lus vir die dag of die week nie... mag dit gou gaan. Donderdag is my en hubby se 5 jaar huweliks herdenking! yeah! En Vrydag gaan ek vir my 4D! Sjoe, sien uit daarna.

Lekker dag vir julle almal!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140599 by Cornel
Goeie more!

Ek hoop almal het 'n lekker naweek gehad!?

Ankia,hoe was julle piekniek partytjie toe gewees,kan nie wag om die fotos te sien nie!!!!!!! Ek kan net in die aande na 6 op FB gaan,die werk het hom nou geblok in werks ure!

Lekker dag almal!
Indien ek net verdwyn,weet maar dis die internet...............ons sukkel vreeslik!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account