× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140269 by Tienka
More almal,

Slakster, ek hou styf duime vas vir jou!!!!

Hexy, geniet die braai

Ons het vandag ons HR Xmas lunch, lekker, kannie wag nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140267 by Laliek
Hallo julle almal!!

Ek wil net gou vir Slakkie se - Slakkie ek is preggies en ek het nogsteeds nie hope CM nie. So dis beslis nie te se dat jy nie preggies is nie....!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140262 by Slakkie
Howzit almal!

Dis darem vrydag!

net 'n vinnige update. Ek het nog nie getoets nie want ek wag ek weet dis BFN want ek het nie eens enige CM nie en wat ek kan onthou het julle swanger dames hope gehad. Anyways vandag is CD 29 so as AF nie vandag kom nie dan is ek officially laat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140254 by sexy~hexy
More almal

Dis Vrydag...weereens!! Oor 3 weke is dit Oujaarsdag, kan julle glo :blink: Tyd vlieg nou asof dit nie meer saak maak nie.

Voel nogsteeds gagga, sal gou vandag iets gaan kry. Slaap regtig sleg, so dit moet ook nou einde kry.

Gaan netnou gou na ons afdeling wat sluit se funksie, hulle braai sommer hotdogs en gee 'n koeldrank, aangesien dit vir die studente is. Sal na dit gou weer kom inloer.

Hoe gaan dit met almal en ons soek bietjie fotos!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140166 by sexy~hexy
En toe was daar weer stilte.

Het hier sommer skielik toegetrek en 'n paar druppels gegooi en donderweer....hoop dit kom reen later lekker!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140138 by Cornel
Hi dames!

Ek gaan groet!

Ek kry bitter koud,en dit bly bewolk en renerig!!!!!!!!!!!!!!!!!Kan nou nie eers bietjie gaan le nie,die oc het nog nie die linne gebring om die bed op te maak nie........

Lekker middag en aandjie aandjie vir julle almal!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140124 by sexy~hexy
Hey Driekie :)

Jong...AF is due hier na die naweek se kant toe ....so ek sal maar sien wat gebeur ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account