× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140373 by Slakkie
Flip julle hoe kan mense elke maand so mal raak wanneer AF moet kom want ek hardloop nou elke 60 - 70 sekondes badkamer toe om te check

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140371 by Driekie
Skuus Hexy kan oki helpi - ek doen nes Strikkels als by die werk..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140370 by Driekie
HIEEEELOOOOOOO!!!!!!!!!

ugh..kan julle dit flippen glo!
Ons huis se ligte asook die dakfans wil gister toe ons by die huis kom net niks weet van werk nie, ons dink die circuit-thingy vir die ligte het dalk gebrand...
Anyhoe ons het gedink oke ons plugs werk darem so ons kan die staanligte en fans gebruik en dans dit nie so bad nie
Wel gistraand bars daar n storm hier los en dit werk mos nou so dat al ons fases vir krag n hengse dip gevang het...daar's krag maar te min om enige iets te laat werk.
So nou kan ons nie eers iemand kry om te kom kyk na ons ligte en fans se prob nie

DIT SUCK!!

Maar gelukkig is dit Vrydag en nog net 9/10 werksdaggies en dan verlof vir 15blissful dae!!!!!
Verder gaan dit baie baie goed en Eoin groei nou regtig baie en is lekker groot want ek voel hom nou al beweeg hy nie eers nie!!

Slakkie -toetse kan false egs gee en jys eers na vandag mos "laat"..hou nog moed..wie weet!
Skuus oor ek nie verder personals doen nie - maar ek se aan almal n GROOOOOOOT HELLO!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140368 by sexy~hexy
Nee gits ek weet nie....TIENKAAAAAAAAAAA

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140367 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140366 by sexy~hexy
Soek meer in detail iemand wat in HR werk...ek gaan vir 'n onderhoud volgende Woensdag....soek bietjie tips ens.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140365 by Strik*kie
Hoekom?

Lol ek doen als by die werk, :lol: admin mgr, hr, debtors, creditors, boekhouer en en en.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account