× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140121 by Goggatjies
Hallo

ons internet was bietjie af, so moes sommer 'n paar bladsye opvang - yippeee.

Slakster, ek weet nie wat om te se nie, ek is ook maar 'n poas addict, en dit laaster paar maande was maar moeilik, soos julle kan sien, het ek nog 'n maand oor voor ons begin ttc, ek kan nie wag nie. Ek is seker my liggaam is nou weer reg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140117 by Driekie
Dagse dagse!!!!!!

Slakkers welkom terug!!!! Wag tot Saterdag en toets!!! Nie n dag later nie!!
Liz ons weet wat julle tog nou vir die volgende paar dae doen!!!CONGRATS op jou OPK!!!!
Cornel - sterkte!!Pos hulle vir my - die klere hier word blitsvinnig droog!!
Tienks - 5maande!!Jeez hy's dan eers nou die dag gebore!!
Anks - sterkte met die siek manne - hoop hulle is reg teen die naweek dat julle oordentlik kan party!!
Hexy - PRAAT jy, jy MOET NET eenvoudig n toets doen!!!!
Klippie - sterkte, ken nie die hele storie nie maar dit kan nogal moeilik raak dink ek!!O ja en daar is moer baie om te doen in en om JHB en PTA....ek het ok altyd gedink BOOOOOORING maar nou dat ek nie meer daar bly nie het ek die lekker dinge begin raaksien!!!
Kriek - AMEN op daai ene!!Die kids kan partymaal bietjie rof raak!!!!!!
Strik - ek gan met jou raas dolla!!Ek het presies dieselfde gevoel oor of ek n man sou kry laaaaaaaaang jare terug en het gedink dis so BESTEM en toe minder as n maand later moes ek AAAAL my woorde sluk en kyk 7jaar later het ek n wonderlike man en sommer 2kids.....NEVER EVER SAY NEVER!!!!
Pais - nee man jy moet die briek beginne trap girl as ek so na jou min tyd kyk besef ek hoe min ek nog oor het en ek het nog NIKS omtrent gedoen nie!!
Karin - dankie vir my wake-up call!!Ek en jy is in dieselfde bootjie - nog NET 3 maande oor!!!!

AAAAAAH - dit gan beter!!Ek het n hospitaal gekry, ek het my 4d geboek gekry, my verlof is gefinaliseer, die vrugwater issue is gesolve!!!!
Moet julle gou vertel - Markus vra my gister om vir hom n trok te teken wat ek toe doen....nou ja hyt die prentjie sooo gekyk toe vat hy die pen en wys so op die wiele en se in n baie ernstige stemmetjie....Mamma die trok se wiele is pap!!!
Ons het onsself gekraak!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140091 by Kriek
Ek loer later weer in, amper lunch tyd, en ek moet nog besluit wat ek wil eet :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140090 by Kriek
:cheer:
Nee man Strikkie, moenie bang wees nie, dis dalk goeie ding dat jy gaan vir ordentlike ondersoek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140086 by Strik*kie
Gynae maar hy doen ook fertility. Sal maar sien wat se hy, is eintlik bang. hehehe

En ja jy moet meer kom loer, ek giggel elke keer as ek jou oge sien hahahahaha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140083 by Kriek
LOL, ek was so lanklaas hier, sal myself weer moet voorstel :laugh:
Strik, het ek iets op die vorige page gelees dat jy FS toe gaan volgende week ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140081 by Strik*kie
Ek is stil jong, wou se ek herken die mannetjie toe ek kyk. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account