× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140390 by KarinM
Hi Marie - lekker vakansie hou! het jy toe reggekom met 'n gynea afspraak??

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140388 by marie r
Dankie Hexy, ek sal so maak. Sien die Gynie Dinsdag 8:15 en dan weer 21 Desember ook. Maar ek sal julle laat weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140385 by Strik*kie
Slakkie, FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140384 by sexy~hexy
Aaaah Marie...ek kan nie glo dit is sulke tyd nie - vakansie tyd!!! Julle moet dit geniet, en stuur maar 'n sms'ie as jy die gynie gaan sien daardie kant, dat ons darem weet hoe dit met jou en Marinus gaan!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140382 by marie r
Hallo julle.

Ek kom loer gou in want ek weet nie of ek weer vandag hier gaan kom inloer nie.

Jippee, môre gaan ons met vakansie tot en met die 8ste Januarie. Kan nou rerig nie meer wag nie. Sien uit na 'n vakansie van son, see en BAIE RUS.

Die van julle wat weggaan moet dit geniet en die van julle wat by die huis bly moet dit ook geniet. Hou die pot aan die kook.

Ek hoop as ek die 10de Januarie inlog is daar sommer 'n paar BFP.

Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle almal. Mag 2011 vir elkeen van ons 'n groot jaar wees.

Mag die laaste maand van die jaar vir julle die mooiste maand wees met hope liefde, vrede en geluk! Mag elke dag jou herinner aan hoe spesiaal jy vir my is en mag ek God elke dag dank vir jou goue voetspore in my lewe! Bly glimlag en weet dat God jou elke dag dra!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140378 by Slakkie
ag fanks Driekie en julle almal! Ek hou julle op hoogte daar kan immers net een van 2 dinge gebeur - of +

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140376 by Driekie
Ai Slakkie!Sterkte - relax jy nou net..net dalkies het iets gebeur!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account