× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #140022 by Tienka
Strikkie, jy kan nie ouer wees as ek nie en ek het op 36 'per ongeluk' swanger geraak EN ek het PCOS, so daar is definitef hoop vir jou.

My sus het ook Hyperthyroid wat jy het en sy het 1 dogtertjie, het ook JARE gesukkel. Sterkte doll!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140020 by Slakkie
Strikkie dink net nè John Travolta se vrou het nou in die laaste week of wat 'n baba gehad en sy is al 47 of iets!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140018 by Tienka
Hey Klipster, sorry oor jou familie stront, MAAR nou het jy nie verskoning nie, ons kuier 27ste saam Driekie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140016 by sexy~hexy
Strikkie....ek kan maar net dink dis nie maklik vir jou nie. Maar wil jy nie eerder weet wat is fout as elke maand se teleurstelling? Dalk is dit net ietsie kleins - soos met Lalie. Wat ookal gebeur, ons is almal hier vir jou...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140013 by Strik*kie
Weet jy Hexy ek het net daai gevoel al tyd lank en die ouderdom begin ook aanstap, so ek PROBEER berus in wat ook al mag gebeur.
Dankie - ek voel eintlik ok oor dit - met tye.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140011 by Slakkie
Nee wat Strikkie moenie nou negatief raak nie jy kan nie so begin dink voordat jy nie by 'n FS was en jou man nie ook getoets word nie daar is deesdae bitter min mense wat opeindig met 'n NEE geen babies vir jou nie! Wetenskap is te goed daarvoor!

Julle ek dink regtig dat AF oppad is want ek het maandagaand en gisteraand AF pyn gehad so dis net 'n kwessie van tyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140008 by sexy~hexy
Hoekom :( Strikkie??? (((hugs)))

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account