× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139938 by sexy~hexy
More almal wat opgekom het...

BD BD BD LIZ.....tot jou tong op die vloer hang LOL

Ankia...sterkte met jou twee siek manne. Ek voel self goor, nies met toe neus wat loop, in die aande sweet ek my papsopnat...maar ek kan nie nou huis toe gaan nie, het nog werk om te doen :S

Tienka, geluk met Shayne se 5mde anniversary :D Kan jy glo, voel soos gister wat julle preggy fairies so saam saam begin aflaai het!!

Cornel, toemaar, by ons is ook baie sites geblok...I know how you feel!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139932 by Cornel
Tienka ek vra maar eerder nie,is tog nie nou lus om met hierdie heks moeilikheid opte tel nie!!!!!!!!!!

Omrede my van du Plessis is,sal sy vir my nee se!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139931 by Cornel
Ai tog ankia! Wat is fout met hulle?

Baie baie geluk met die +OPK Liz!!!!!!!!! Nou moet my BD vir die eerste span!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139930 by Tienka
Ai toggie Ankia, dis nie lekker as altwee siek is nie, baie sterkte hoop hulle word gou gesond!!

Cornel, kan jy nie net die droer gaan gebruik nie? Of werk dit nie so nie?

Liz, ek hou styf duime vas vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139926 by Liz
More almal!

Jammer julle, hier is heeltemal te veel om op te vang......... wil net gou vir julle laat weet ek het gisteraand 'n OPK+ gekry, excited!!!!!

Lekker dag vir julle almal! xxxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139924 by Goggatjies
Goeie More

My man en seun is baie siek, gelukkig het William al antibiotika gekry maar nou is my man siek.

Verder gaan dit goed, net moeg, het nie 'n baie rustige aand gehad nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139914 by Cornel
Ek raak nou geirriteerd!!!!!!!!!! Alles op die flippen internet is geblock!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Die mense hier is common verby!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account