× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139981 by Slakkie
oja en laasmaand was juis 'n 25 dag siklus so wat dink jy Prof Paisley?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139978 by Slakkie
Hi Pais nog nie gePOAS nie ek wag dit uit maar ek is seker AF gaan opdaag!

Ek het gister getel vandag ek regtig begin boekhou het van my siklusse het ek uit die 22 maande nog net 2 keer 'n 28 dag siklus gehad dit was my langste dan 10- 27 dae, 1- 24 dag, 3- 25 dag en 6 -26 dag siklusse so as AF teen saterdagoggend nie hier is nie sal ek toets dink ek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139960 by Paisley
hallo dames!!!

WHoohoo vir die +opk liz! Dit is awesome. karmasutra - that is all i have to say about that!
Sorry oor die siek man en kind ankies - ek kan dink dit eis sy tol op jou ook!!
Happy 5months to kleine vette vaatjie ook!!!!!!!!

HEY HEY SLAKKER - het AF toe nou al opgedaag? Het jy al gepoas? vertel vertel vertel?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139950 by Goggatjies
Liz - yeah vir + opk - dit is great

Ons party is die naweek, so ek hoop maar hubby voel beter
William is darem beter, maar die keeltjie is nog bietjie see

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139943 by Cornel
Hexy tot FB is geblock!!!!!!!!!!!!

Nou gaan ek maar my WORD SEARCH sit en doen..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139941 by Slakkie
Ek lees nie teveel in die nippelding nie want dit was net vir een dag so en teen sondag was dit beter.

Anyways mens kan mos maar aanhou hoop!

Liz BD jou hart uit girl!

Ek het vir hierdie maand van daai soy isoflavones gekoop en gaan dit drink vanaf CD 3 - 7 en dan spyker spyker spyker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139939 by KarinM
More girls.

Slakkie - Lekkerrr! So bly julle het bietjie gaan rus en dit geniet. Oooeee... mag daardie vuil vieslike heks nie haar gesig wys nie!!! My nipples en boobies was ook so vrek seer gewees voor my Bfp.

Cornel - dis goor as alles so klam en koud bly, hoop daardie klomp foeter nie jou klere op nie.

Tienka - sjoe .... dis crazy... kannie glo Shayne is al 5 maande nie... Oor drie maande is my engeltjie hier ook al...

Ankia - Ag jinne girl... so jammer jou manlief en seuna is siek!! Hoop hulle word gou gou beter, die party is mos die naweek dan nie?

Liz - Dis great!! Hou styf duime vas vir jou, mag jy jou + kry vir Kersfees!

Lekker daggie vir almal!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account