Dagse almal!!!!!!!
Baie baie sorry oor my boeke wat ek gister geskryf het!!En baie dankie vir julle luister!!Hopelik kan ons nou weer asemhaal!!!
Hexy - toets man - just for the hell of it!!
Ansa - so so bly jou oukie is so springlewendig!!Nogal oor jou geworry op n stadium!!!Baie geluk met halfpad!!!
Mommy - gaats sterkte met die kindersiektes!!Dit het my darem nogi getref nie!
En nou kan ek regtig niks onthou verder nie!
Sjoe - voel regtig of my hormone steroids gekry het!My mense is nog STEEDS agter!Maar nou ja die een drywer het darem sy agterent in rat gekry en dink ek sal vanaand klaar ingehaal het!Ek het hulle vanoggend gedreig met heel Saterdag werk!
Verder gan dit heel goed hier, net arme Markus - ek wil hom eintlik ten volle potty train wanner boetie hier is juis oor hulle mos se klein kiddies revert terug na baba dinge wanner nuweling verskyn..maar ek dink ek moet vroeer begin want sy arme boudjies is bloedrooi van een of ander iets (weet nie of dit suur of tande is nie)..Hyt soooo gehuil gisteraand..wou nie eers pjs aantrek nie