× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139912 by Cornel
More Tienka!

By die Laundry het hulle tuimeldroers,maar ai ek is so suinig om my klere daar te laat was want ai partykeer kan hulle lekker nonsens aanvang met die klere. Gooi sommer die klere deurmekaar in,dan kom jou klere gevlek of vol kolle terug......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139908 by Tienka
More almal,

Slakkie, welkom terug, ooooo daai seer nipples is aaklig, gewoolik vir my 'n teken van swangerskap :laugh:

Hallo Cornelli, het julle nie tuimeldroer om klere droog te kry nie?? Dis aaklig as alles so klam bly.

My vettie vaatjie is vandag 5 maande oud, ek tjank sommer, die tyd vlieg te vinnig verby!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139900 by Cornel
Goeie more Dames!

Hier is dit nogsteeds bewolk en koud.......ek het nou maar vanoggend my klere van gister in die wasgoed mandjie gegooi en laundry toe gestuur ~ gewoonlik was ek dit sommer met my hande ~ want sjoe hulle raak net nie droog nie,onderklere hang nou al van gisteroggend af en ek kan nie waag om dit aan te trek nie..... nog te klam.......

So ons sal maar sien hoe kom my klere vanmiddag hier aan.......

Lekker dag vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139896 by Slakkie
More More almal!!!

Weer terug by die kantoor na 'n heerlike paar dae in die wildtuin!

LALIE WOOOOOOOHOOOOOO Girl!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek is soooo bly vir jou ek kon dit amper nie glo nie!!!!!

Ansa - Wow vir halfpad die tyd vlieg darem!

Anje - Al enige vordering op die naam ding? Ek hou ook nogal van Adina dis vir my mooi. Klink amper soos 'n stunning griekse girl!

M2M - Sterkte met die dubbel dosis masels.

Nelria - Waar is jy?

Paisley - Jy kan seker nie meer wag vir die oukie nie!

Hexy - Ek hoop jy kry sommer vinnig 'n groot vet BFP!

Ankia - Cornel - Bly dit gaan goed met julle!

Strikkie- Het AF toe opgedaag? Indien wel DRUKKIE vir jou!

Aan almal wat ek gemis het sorry moes net teveel opvang Hallo!!

AFM: My ticker so bietjie agter die tyd. Vandag CD28 en wag vir AF sy moet vandag kom. Hoop ook maar steeds vir die beste. Al wat weird was saterdagoggend het my nipples net vreeslik gejeuk en saterdagaand na my shower toe ek afdroog kon ek hulle skaars afdroog so seer was dit maar ek het net roompies aangesmeer en toe teen sondag toe is dit beter. Nou wag ek net vir AF.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139819 by Cornel
Tata aan almal wat al gegroet het!!!!!!!!!!!

Lekker aandjie vir julle verder!

Hier is dit sop sop sop sop nat!!!!!!!!!! En koud!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139815 by Tienka
Tatta julle, sien julle weer more!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139812 by Cornel
Hi almal,
jammer ek was mia,die internet is dan aan en dan af!

M2M ek is klaar weer terug in die Congo.....Sorry!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account