× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135498 by ella~bella
Hallo julle!!!

Sjoe dit voel omtrent asof ek afgesny was van die samelewing!!! My internet het nou al van laas week moeilikheid gegee en hulle sou nou more iemand uitstuur om te kom kyk. Toe ek nou die laptop aansit om songs vir die kar op 'n cd te sit, toe is die internet aan! Ek kon omtrent nie my luck glo nie!

Nou't ek 10 bladsye om op te vang!

Verder pyn my eierstokke al vir 2 weke, maar ek dink dis maar van die meds en dat hulle nou super charged is!

Driekie, sjoe ek het lanklaas met jou gechat!

Tienka, geluk met jou dogter se verjaarsdag!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135496 by Tienka
Halllooooo Driekster, lekker om jou te sien. Ek is bly dit gaan so goed met julle 2tjies.

Anje, jy kan maar lag, ek het letterlik bo-op hom gesit een dag en hom in 'n kopkleim beetgehad (sies vir my) maar hy het die meds in, van daar sluk hy maar, maak nie saak hoe sleg dit is nie. Ek gee gewoonlik vir hom 'n suig swietie as die meds baie sleg is.

Hexy, die kids is baie slimmer as wat ons dink, hy weet die meds is sleg en hy weet jy weet dit en jy kry hom jammer daaroor. Sterkte, ek hoop hy word sommer gou gesond dat hy nie die meds nodig het nie.

Ek dink daaraan om vir Shayne Vidaylin druppels te kry want hy is al klaar biekie snotterig en het ' n hoesie. Het een van julle dit vir julle klein kiddies gebruik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135489 by Driekie
Hellooooo almal!!!

Strikk - giggel ek nou vir jou woef!!!Sterkte met die moeg miskien moet jy en G saam biki me-time vat en julself bederf!!
G - ek en Dh glo aan 2x praat en dan brand die boude, dink dis n 2-3jaar ouderdom issue by seuntjies want myne is maar net so balhorig!Hoop jyt die shopping darem geniet!
Tienks - haai maar dis wreed jou arme mannetjie, hoop jyt hulle gese wat jy van dit dink!Hys darem nie n vettie nie - hy is sooooooo oulik!!!Baie geluk met jou "baba" se b-day - hoop syt n wonderlike dag!
Anje - lekker vir jou kombuis want dan kan jy lekker uitpak!Ek dink en glo deffies hul erken hulle pappas se stemme na n ruk!!Jy sal nog voel hoe skop sy as iets haar pla, soos n harde geluid of so!!
Karin - ken die gevoel van iets soek en in jou dorp is daar niks!Ek haaaaaaat dit!Die vet bottels is nie sommer vir hulle n issue nie hulle raak dit vinnig gewoond, ek hou meer van die silikoon-tieties want hulle maak makliker skoon!
Jooste - HAHAHAHAHAHAHAHA vir die boek of almanak, en ons het nogal n paar eksperts hier wat seker afdelings kan hanteer soos ons hpt-addicts en die van ons wat spotlights gebruik om die uitslae te bestudeeer ens!!!
Blessed - shoeg not a clue dolla, maar ek glo jy behoort virnnig iets te kry - jys tiny!!!!Sterkte met die af!!!
Hexy - hehe ek stem jy moet hom bribe...verbeelding en die tv ads is wonderlike goed...bv om Markus te oorreed vir tandeborsel het ons ontdek om vir hom tv-ads te wys waar hulle wys hoe n nuwe tandeborsel byvoorbeeld beter werk as n ander (hulle stel mos die plaak as groen of oranje voor) - nou ja ons vertel hom sy tande gan groen raak en voila!Met meds weer se ons hom dit smaak lekker en maak of ons van dit drink en als gan drink oor dit so lekker is en voila - weet nie of dit op n 4jarige werk nie maar met n 2jarige is dit maklik!

Hallllloooo almal anders - al is daar nie n personal msg nie!

Gan baie goed hier - ek's vandag nog net 16weke weg van klein Eoin se geboorte!Kannie wagi!!!!
O ja julle oor bottels - ek het n starter pack pigeon gekry met my shower vir Markus en op dok se aanbeveling 1Vet en 1Maer Nuk bottel gekoop (oor die finansies) nou ja met my baby-shower het ek ook n klomp verskillende groottes cheapie bottels gekry en groot was my verligting dat die Nuk tieties (ek het sommer direk silicone gekoop want die latex was net vir my te gross) op AAAAAAL my cheapie en Pigeon bottels pas - so dis dalk net n tip vir nuwe mammas....
Markus was absoluut gaga oor die vet Nuk bottels en silicone tieties so ek gan dit weer met Eoin gebruik..as hy dit like bygese ne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135479 by Lia
Ek sukkel nogal om gewoond te raak aan die Mexican Bola, hy slaan teen alles vas as ek opstaan of vinnig beweeg, maar dit maak die mooiste geluid.

Beertjie, het jy toe gekyk hoe jou baba meet teenoor die algemene skaal?

Girls, julle moet 'n lieflike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135477 by Lia
Hi Blessed, shame arme jy met AF. Bly om te hoor dit gaan wel goed.

Tienks, ja ons gaan vir so 10 dae kamp oor Kersfees. Was baie lus om Kaap toe te gaan, maar nie lus vir ry nie en die vlugte oor Desember is net te duur - kan beter doen met die geld. Arme jy, hopelik stuur hulle julle halfdag huis toe. Hehe, ek hoop verseker ek is soos jy wat meds en kids betref, lekker lag ek nou, kan sommer sien hoe druk jy die kids vas.

DelBlig, oe nou begin die werk !! FXFXFXFXFXFX Ek hoop daar gebeur 'n klein wonderwerkie vir jou !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135470 by sexy~hexy
Tienka, Jayden is 'n droom as dit by medisyne kom. Al van kleintyd af. Maar ja, hy is nou op daardie stadium waar hy bewus raak van slegte medisyne, en sal dit uitspoeg of net by sy mond laat uitloop.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135434 by Tienka
Hexy, dit klink belowend, ek hoop regtig hy word gou gesond. Ek is 'n heks as dit by medisyne kom, Juan weet al hy moet maar sluk anders druk ek hom vas en gooi die meds by sy keelgat af. As dit by my kids se gesondheid kom vat ek nie nonsens nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account