× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135426 by sexy~hexy
Ok...ek het maar heel oggend geroofkyk...vat nou eers 'n breuk.

Dankie vir almal se mooi woorde, die dagmoeder se Jayden baljaar in die swembad en het goed ge-eet. Dit moet net so aanhou. Ek het die "koeldrank saam met medisyne" probeer, dis hoe hy die Tamiflu drink, maar die vitamien en ysterstroop weet hy nou al klaar is sleg. So sal maar by Clicks gaan kyk vir 'n ander maak, dalk iets meer vir kids.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135419 by DelBlig
Hallo Julle,

Hoop dit gaan goed met almal. Het vandag my laaste Fertomid pilletjie gedrink, so nou hou ek net duimvas en net glo en vertrou op die Here!

Julle moet almal 'n great dagie verder hê. Dis amper naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135394 by Tienka
Hallo Blessed, dankie vir die goeie wense.

Anje, ek is seker sy herken pappa al, dis so cute as hulle begin reageer op stimulus. Jy moet die vakansie geniet, gaan julle weg?

Ek kan net dink hoe stil dit gaan wees hier oor Desember, ek werk reg deur - dis aaklig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135360 by Lia
Beertjie, ek kry nou nie die ander een waarop ek was nie, maar hier is een waarna jy kan kyk: www.babycenter.com/average-fetal-length-weight-chart

Ja, dit is lekker stil.

Girls, daar is min tyd oor voor vakansie. Ons naweke is vol geboek tot voor die vakansie. Ek kan nou nie meer wag nie !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135359 by Blessed to be Mommy
Hi julle..

Hoe gaan dit met julle??

Hexy - so jammer oor Jayden wat nie lekker is nie!! Ek bid dat hy sommer gou gesond sal word! Ek hoop jou siklus is sommer gou weer honkey dorey :)

Hi aan almal anders!

Tienka - geluk met jou dogtertjie se verjaarsdag!

AFM - Het my eerste AF in n jaar! Het verlede jaar 6 Nov laas AF gehad, en maandag oggend toe kom tannie Sarie met haar rooi volksie voor my deur stop! Het eintlik vergeet hoe ongemaklik en seer dit kan wees!! Moet seker nou maar gewoond raak, gaan nog vir n hele paar maande AF he, voor ons vir nr 2 probeer :)

Hoop almal het n lekker daggie!
Blessings vir julle almal!

O ja, weet een van julle waar ek n mooi rokkie kan koop vir n troue?? EK PAS NOG NIE HEELTEMAL IN MY KLERE NIE :(

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135323 by Beertjie
Sjoe maar dit tread is stil dees dae!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135307 by Beertjie
Hallo Anje en Strikkie.

Anje wa het jy gaan kyk na die gewig van die fetus op die net?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account