× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #134307 by Driekie
En dan Ankies - so bly jys ok weer terug - hoe was die wegbreek toe gewees??????Vertel vertel vertel....


En al die ander wat in tussen opgelog het - HAAAAAAALLLLLLLOOOOOOOOO!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134306 by Lia
Hi Almal wat ek vanoggend gemis het.

Strikkie, dit klink bietjie weird vir my, maar ek stem saam, haal nou maar alles uit !!!

Pais, baie geluk met jou eerste baby shower, klink of jy pret gehad het. Ag shame, toe sit jy en huil omdat jy klere moet uitsorteer. Hehe, skies, kan nie help om te lag nie.

Slakkie, baie dankie, ons het eintlik Clarissa oorweeg, maar 'n vriendin van my se dogtertjie is Clarissa en alhoewel ons hulle nie te gereeld sien nie, wil ons liefs nie die naam gebruik nie.

So hier is 'n paar name wat ek en my man al op die lys gesit het, maar daar is nog nie iets wat met ons praat nie:
Kayla
Emily
Mienke
Kaylin
Caitlin
Vicky
Ané
Juané
Kan nou nie almal onthou nie, maar ek is nog nie gelukkig met die wat hier is nie. Enige voorstelle is welkom. My volle name is Anje Sumalene en my man is Ernest, so as julle iets kan maak daarmee is julle welkom, ek kon nog nie iets kry wat stick nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134305 by Strik*kie
Ankia, het vir jou die opk pics gemms, weet nie of jy gekry het al nie, ek het ok nie kabels om te laai van sel na pc nie. Dan moet ek maar kyk wat maak temp more.

Hey Slakkie en Paisley!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134304 by Driekie
HI HI HI!!!!!!!

Strikkels - ignore die temps en gan op gut!!Jy stres jouself vir niks, doen net baie baie deeglik huiswerk!!!Ek het so preggy geraak!

Liz - oi, dit kan wees oor jou hormone nog nie 100% gebalanseer het nie, hulle se dit vat vir party vrouens tot n jaar voor hulle hormone balanseer na hulle van die pil af is...Miskien net jou dok vra dat hy kyk of als al begin normaliseer.O ja - dit is die Sperm meet Egg Plan en ek het dit gevolg die maand toe ek preggy geraak het en ek dink Marie ok!!So dit werk!!!
Jooste - ai tog die ou heks!Gelukkig klink jy positief - volg die plan miskien is dit die skop wat nodig is!?
Beertjie - baie baie geluk met team pink en wat n mooi naam!Re Skoppe - ek het my eerste kiddie eers op 21w BEGIN voel, so RELAX, en dit gebeur dat jy hulle soms vir tot 3dae nie voel nie..Sy begin nou eers regtig lengte kry en jy sal haar nou al meer begin voel..onthou op 22w (n maand verder as wat jy nou is) is hulle maar so lank soos n liniaal
Anje - jaaa kom post ons die name wat julle het dan 2c ons almal wat ons dink!Jy gee my cravings - eers die fireballs (wat ek uiteindelik gekry het die naweek) en nou dadelbrood!!
Marie - ooooooh lekker jy moet kom post wat jy gekry het, hehehe so jy's darem lekker bederf!Jou magie lyk soooooo oulik en myohmy Marinus het baie gegroei!!
Ella en nou warrel jy net in en uit - HAAAAAAAAAI
Hexy - eish man ek hoop regtig julle kan Jayden se hoofpyne uitsort, is dit nie vreeslik warm ook daar by julle nie?Dat dit dalk aanhelp nie?Jy is seker al soooo opgewonde oor julle wegbreek!!!

Sjoegies dit gan sommer baie goed hier - hehe meneertjie groei lekker - hy stoot my naeltjie al platter ( my naeltjie is baie diep so dis vir my nogals funny dat dit so plat is al)

Ons het nie lank geshop Vrydag nie want ek het vinnig gekry wat ek soek.My man wat haaaaaat om geld uit te gee het vir my die mooiste mooiste maternity rok gekry by Edgars wat nie eers so duur was nie en dis sooooooo gemaklik!Ek het net geskrik toe ons kyk vir mat.bras - hulle is amper al 2sizes groter!!!En dan het ek nog n rok gekry - in die ou dorpie van ons hou hulle nie klere aan vir groot magies nie maar groot boude so ek het maar gegaan vir rokke...

Ag en dis maar dit - n baie lui naweek agter die rug!En nous dit werk werk (en rus tussen in hehe)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134301 by Paisley
ai slakker ai - ok!!! laat ek gou een stuur. Is gister geneem...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134298 by Slakkie
Paisley wat van 'n boepie pic van jou kant af toe man

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134289 by Paisley
hey slakker!!!! how goes?

O ja - anje, het het gevra oor 'n naam. Ek is gaande oor Milandi, Amelie en Carmene

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account