× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #134264 by Goggatjies
Strik haal al die - ook uit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134263 by Strik*kie
Jooste, dis net snaaks donderdagmiddag was dit negatief toe toets ek vrydag so 12h00vm en kry die + so dis al laaaaank na dit en my temps nog laag. Ek kry nog hele naweek krampe, sal maar sien wat maak more se temps, haha dan was dh dalk reg toe hy gese het die week moet ons huiswerk doen :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134258 by joo~ste
Marie:
Pragtige magie!!! Ek is bly jy't jou ooievaars geniet. Jammer oor skoonma se geskenkie...maar 'n mens kan seker nooit genoeg doeke he nie. Dalk wag daar vir jou 'n groter geskenk van haar af nader aan die geboorte dag!! Wie weet...

Beertjie:
Ek is absoluut gaande oor die naam. Dit klink of sy haar werk vir haar bestem het. :)

Ella:
Ek hou vir jou ook styf duimvas vir Desember. Ek het verlede jaar al so hard gebid vir 'n Kersfees presentjie...maar toe het niks gebeur nie. Ek sal so graag wil he dat dit hierdie jaar moet realiseer. Wie weet...dalk kan ons nog 'n hele spul wees wat BFP kry in die maand van Desember!!

Strikkie:
Ek het na jou chart gekyk. Dit is nogals funny dat jou temps nog nie gestyg het nie. Maar gee kans...gewoonlik styg my temps dag 2 na die +OPK. Onthou...die +OPK waarsku jou so 36uur se kant voor jy OV. Dan...die temps styg as jy eers klaar geOV het en die progesteroon oorheers dan die estrogeen.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134254 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134250 by Goggatjies
strik, doen gou 'n exercise
haal die opk uit en sien wat jou chart doen.
Die vits sal niks doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134215 by Strik*kie
Hi almal

Beertjie, ek was toe reg met die pienk span :P Baie geluk en hou van die naam!!!!

Hexy, shame hoop J voel nou beter, ai dis sleg as kiddies ni lekker voel nie.

En ja: :X :X :X :whistle: dit was so!!!!!

Jooste, jammer oor af jong!!!!! Het nou gedink ons sal nog goeie nuus kry vanoggend!!

Hi Ankies, het jy lekker gerus?

Jip het vir 1e keer 'n + opk gekry he he he :woohoo: maaaaaaar nou het my temps dit nie bewys nie, kan dit wees van die vitb?
Ai jaijai nou weet ek nie lekker wat gaan aan nie, :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134213 by Goggatjies
Goeie More

Is weer terug in die land van die lewendes
Het net hier en daar opgevang

Beertjie - Whoo Haaa vir team pienk
Marie, bly jy het jou dag Saterdag geniet

Strik, het iets gelees van + opk - great

Vertel my kortliks wat het gebeur die week

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account