× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #134198 by Lia
Beertjie, jong dis moeilik, want ek was nie presies op 18 w vir scan nie. Sy was: 16w5d 180g en 20w 5d 367 g. Ek het haar al vergelyk met tabelle wat op internet kry, maar sy is so bietjie groter as ek daarna kyk, nou kyk ek nie meer nie. Solank dr se baba is gesond, is ek nie gepla oor die gewig ens. nie.

Ai Hexy, klink my jy is ook lekker besig vanoggend. Laat weet ons asb. as dit nie beter gaan met J nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134150 by sexy~hexy
More almal

Gaan maar bietjie dol hier met die ander dame wat weg is, moet goed doen wat ek gewoonlik nie doen, en dit vat tyd.

Bly om te sien almal het lekker naweke gehad.

Baie geluk met team Pienk Beertjie :)

En geluk met +OPK Strikkie hehehe...wonder wat het julle die naweek gedoen :blink: :D

Dit gaan oraait met Jayden, net die kopsere waaroor hy kla wat ons bekommerd maak. Was Saterdagaand noodure toe, en die dr daar het gese hy gaan dit toeskryf aan die lumberpunch, maar as hy vandag nog kla van kopseer, moet ons terug dr toe en dan heel moontlik 'n pediater gaan sien.

DH werk vanaand en more-aand nagskof, maar darem nog net 'n week en 'n paar daggies dan gaan ons lekker naweek hou in Sasol!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134142 by Beertjie
Anje hoeveel het babaD geweeg op 18weke?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134141 by Lia
More more dames

Ai Jooste, jammer oor AF, maar bly jy is opgewonde dat dinge nou reg is. Nuwe maand om te probeer. FXFXFXFXFXFXFXFX

Beertjie, dis 'n pragtige naam !! En het ook 'n pragtige betekenis !! Nee man Beertjie, dis normaal, jy gaan haar baie meer begin voel van week 20 af.

Wow Marie, kyk jou pensie, jy begin nou regtig mooi lyk. Klink of you OT heerlik en 'n groot sukses was. Ek sou ook teleurgesteld gewees het in skoonma, dis net so bla geskenk, niks spesiaal aan nie. Ai tog, ten minste kan jy dit gebruik.

Hexy, hoe gaan met J ?

Strikkels, jou huiswerk op datum ?

Hallo aan almal anders !!

AFM: Ons het heerlik geshop die naweek, gister was net 'n lui dag, ek het vrek warm gekry. Baba raak nou lekker besig - ek voel haar al hoe duideliker.

Julle girls moet 'n great dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134135 by Beertjie
Ek wonder waar is Hexy vandag, en hoe gaan dit met Jayden?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134124 by ella~bella
Hallo girls!

Lekker naweek gehou? Dit was al weer so warm soos die hel hier by ons. Meeste van die naweek binne voor die aircon gele.

Marie, jy moet bietjie kom vertel alles wat jy my jou stork tea gekry het! Sit bietjie fotos op facebook!

Beertjie!!!! Baie geluk!!! Ek was ook reg met dogtertjie! En Janka is 'n beautiful naam!!!!

Jooste, jammer om te hoor oor AF.... toe maar, nou gaan jy gelukkig goeie nuus he vir kersfees!!! Volg net daai Sperm Meets Egg Plan stap vir stap, en jou BFP is gewaarborg!

Nou ja toe, ek praat weer later, eers 'n paar goedjies wat ek moet doen voor ek hier kan sit en chat!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134121 by Beertjie
Halo Marie, oe dit klink lekker, ek kan ook nie wag dat ek 'n ooievaarstee kry nie....
Jou pensie is so oulik en so klein!

Was toe mos by dokter en hy weeg my toe weer, ek was verkeerd het nog net 1 kg opgetel die hele swangerskap, ek kan dit byna nie glo nie..
Ek worry weer vandag... dis nou weer tweedae dat ek nie vir Janka voel nie :( wens so sy wil nou begin skop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account