× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133156 by KarinM
Sorry, ek besig om groot imports te reel vandag, sal nie so baie aanwesig kan wees seker nie...

Beertjie - my meisiekind is besig vandag weereens... :lol: natuurlik geniet ek dit vreeslik so ek koester elke skop, skommel en rol.
Dankie vir daai stuk wat jy gepost het, :laugh: ek het nou lekker gelag!

Klippie - ai man, wonder wat is dit met jou siklus dan ook nou! Myne het mos ook haywire gegaan voor ek preggies was, die een maand 28, dan 26, dan 30, dan sommer weer 27... maar my dok het net gese dis okay, solank dit gebeur binne 'n paar dae van mekaar sien hulle dit nie as 'n probleem nie... :huh: So ek weet ook nie...

Anje - My dogtertjie doen presies dieselfde! Sy gaan lekker aan as ek in die bad le en sodra ek manlief roep dan doen sy niks. :laugh: Ai toggie, ek het hom gese hy moet een aand vir die hele tyd daar tjoep stil sit en dan sal hy seker sien!

Del - Welkom! mag jy gou gou jou BFP ook kry. :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133150 by klippie
Fanks Slak - ek het gekry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133148 by Strik*kie
Hi Klippie, sorry oor af jong!!!! ai tog!!!

Heya Slakkie.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133146 by Beertjie
Hallo Klippie en Slakkie!

Klippie jammer oor die AF jong!

LYK VIR MY DIS NOG 'N STIL DAG!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133143 by Slakkie
more more dames!

Klippie jy het 'n pm.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133142 by klippie
More al die dames!

Welkom Del! Hoop ons kan nog baie lekker saam chat!

AF het vanoggend opgedaag - uit die bloute! Baie weird! My siklus was nou 27 dae, waar dit in die verlede altyd 28 dae was, en die laaste paar maande 32 dae. Baie weird!

Tienks! Bly om jou ook weer hier te sien! Die baby op jou ticker lys nes Shayne! He he
Julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133136 by Tienka
Hey Beertjie, dit gaan elke dag biekie beter dankie!!

Hello Strikkie!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account