× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133214 by sexy~hexy
O ja, ek het skoon vergeet. Cornel het gesms, klein Dante is vanoggend half4 oorlede...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133210 by Driekie
Aaaaah Pais - gedink dis hoekom jy so extra stil is!Sterkte jong maar soos jy werk dink ek dit sal n reuse sukses uitdraai!!!!

Oh oh oh en mag ek maar ok BRAG - ek het nog nie n kilo opgetel nie - NIKS ZILCH ZIPPO ZERO!!! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Maar dit was dieselfde met Markus - met hom het ek 7 verloor tydens die swangerskap.... ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133206 by Morgan
Hi julle

Long time no see. Carli is vandag n volle 5 maande oud SCARY

Anyway gan nou als probeer opvang... iets belangrik gemis?

Girls weet julle maar mens kan sien of n dr rerig n dr is? daar moet tog iewers rekord wees van hulle?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133205 by Driekie
MORESE MORESE ALMAL!!!!

CHEEEEEEZ - WAT N BESIGE 2DAE!Hoop dit gan nou rustiger, ek beplan om nou nou huiswaarts te keer, net my werkies klaarmaak - wil kyk om meer rus in te kry soos dok gese het

Hexy - sjoegies dolla so bly J is nie siek met breinvliesontsteking nie, maar tog Masels en Duitse Masels is net so erg op die kids - sterkte man!!En dan WHOOOOOHOOOOOO oor julle naweek wat nou nog steeds on track is en special sal wees!!!Miskien help dit in die ander dept...as jy weet wat ek bedoel wink wink ;)

Karin en Anje - hehehehehe dogtertjies is skaam lyk my!Eoin skop skop skop special vir sy pa wanner hy sy hand op my maag sit!

Beertjie - wow jy is sooooo op die bol!!Al wat ek sover gedoen het is om die klere uit te sort wat ek het....die 2 boeties sal n kamer deel en hierdie keer weier ek volstrek dat baba in ons kamer slaap..dis nag as hulle gewoond is daaraan!!Ek moet bottels n nappy bag loopring en steriliser kry en dan kan ons kyk na ander luxury goedjies as die geldjies dit toelaat,maar verder het ek eintlik als so ek dink dis hoekom ek so bietjie lui is hehehe

En nou wil my brein niks verder onthou nie!So ek se n GROOOOOOTE reusagtige HALLO vir Tienka (sien jys eerste vandag ne! :laugh: ), Strikkels, Pais, Klippie, Ella, Jooste, Blessed en almal anders wat nogi op is nie!
En vir Cornel en Ankies en Nel wat op Holidays is - HAAAAI geniet dit ne!
En dan ons nuwe maatjies Del en Tanz - HAAI en welkom julle 2!!!Maak nie saak wat jou storie of jou seer - ons is almal hier om julle te ondersteun!!!

Ek het to die low amniotic fluid gegoogle en soos gewoonlik as jy google - vreeslikste horror stories gelees wat my weer laat bekommer het...maar my koppie nou weer gesort en ek vat nou net die rus en water met meer erns op
Verder het dit UITEINDELIK oordentlik beginne reen hier...van gister af tot nou so sagte aanhoudende reen wat met rukkies regte stortbuie word - so dis lekker koel wat baie help vir die boep!En verder gan dit darem goed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133203 by Paisley
thanx anje!!! hoe het dit gegaan met al jou toetse?

En julle dames wat so spog met julle min gewigstoename - ONE WORD.... SHARRAP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hehe - maar well doneth! Ek staan al op 10 *bloos*

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133192 by Lia
Wow Beertjie, net 2kgs, dit wil gedoen wees !!!!! Dink ek staan nou op 3.5, miskien al amper 4 kgs.

Hi Tienks, bly jy voel darem al bietjie beter !!

Hi Klippie, ai jammer oor AF, miskien is jou hormone nog bietjie deurmekaar met al die medikasie ens.

Hehe Karin, ek hoor dogtertjies is pappa se kinders, so ek neem aan ons moet maar die oomblikke geniet wat hulle net vir ons ‘n show opsit.

Hi Pais, gewonder wanneer moet hy in, geweet dis nou een of ander tyd. Shame, sterkte man, ek weet jy sal bo uitkom anderkant, jy werk mos al heel jaar daaraan.

AFM: Ek wou nog se, alles is gedoen wat gedoen kan word in die voorste area, ons wag nou net vir die kombuis kaste wat eers Maandag en toe vandag sou in kom, maar nou kom dit eers Donderdag volgende week. Ai, mens kan ook nie meer ander mense vertrou nie. As die kaste in is, moet die graniet tops nog in kom, die teels gedoen word en ook die plumbing, so ons gaan seker nog twee weke sonder ‘n kombuis sit. Ek dink ek word nou lekker vet van al die junk kos en woolies kos.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133177 by Paisley
hey dames - sorry no personals. Hoe gaan dit met almal??

My m moet more in - ek hardloop nou op my laaste reserves!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account