× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131250 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131240 by sexy~hexy
More almal

UGH......AF het uit die bloute gister opgedaag. Ek dink hierdie is my eerste normale siklus na als, daardie AF wat ek gehad het na die skraap was seker maar net. Glo my, in AL HAAR GLORIE opgedaag :angry: Alle sluise is weer oop en ek het lekker pyn :( Wil nie regtig loop of opstaan, net doodstil sit. Ek het laas so AF gehad na die laparoskopie, so hopelik is ek weer so vrugbaar ook :D

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad?

J se bday skuif nou na die 27ste toe, maar ons gaan nogsteeds vir hom sy fiets gee, dalk Vrydagaand braai en my ma-hulle oornooi.

Nie veel nuus aan my kant nie, was weer 'n rustige naweek want DH het gewerk.

O ja, die vroutjie wat ek julle van vertel het wat so 'n week terug oorlede is na die geboorte van haar baba, haar baba is ook Vrydag oorlede :( Haar begrafnis is eers gekanselleer, die owerhede wil eers ondersoek instel, hulle vermoed kongo koors. Dis regtig so so so hartseer dat daardie man sy vrou en baba in 'n tydperk van 'n week so moes verloor.

So ek wil nou daardie link gaan soek wat Anje gepost het en meer lees oor kongo koors.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131228 by Lia
PS: Het vergeet om te noem, ek het vanoggend in bad vir die eerste keer gesien hoe my maag bulte maak soos baba skop, het in water gebly tot water amper koud was. Dis amazing !!

Ek het ook Saterdag by 'n vriendin haar Angelcare sensor pad en monitor gekry, lyk nog soos nuut , asook haar pigeon microwave steriliser en 'n Chico table seat. Ons is baie bly oor alles, maar veral die pad en monitor, nou hoef ons dit nie te koop nie.

Julle girls moet 'n heerlike week he, ek gaan seker weer lekker besig wees !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131163 by Lia
AFM: Het 20 weke scan gehad Vrydag, dr was baie haastig, want al die afsprake was omtrent 'n uur 'n half laat. Het alles gesien, die hart kamers, die brein lobbe, die twee niere, die diafragma, die maag, twee hande, twee voete, beentjies en arms, die neusie en die lippie. Het nou nie mooi foto's gekry nie, maar darem 'n dvd gekry. En ja, sy is nog 'n dogtertjie en 100 % gesond!!

Volgende afspraak : 09/12/2010

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131161 by Lia
Pais, ag dis te cute dat jou man vir R sing. Dit gaan hom nog lekker aan die slaap kry.
Ella, ek mail jou.
Cornel, jy is seker baie opgewonde al, amper amper by die huis.
Dankie vir almal se insette oor die doeke, prams ens. Dit help nogal baie om ander se opinie te kry.
Hi IzelleM, oooooooh ek sien julle wag om te toets. Ek hou styf duim vas jy kry jou twee strepies. FXFXFXFXFXFXFXFXFX
Blessed, dit was nou regtig lekker om van jou te hoor, Armand is pragtig en jy lyk fantasties !!Jy moet nou asb. Meer gereeld kom in loer hoor.
Klippie – Eish !!!!! Hoop julle kan more darem weer werk !! Het die laaste rondte antibiotika gewerk? Hoe voel jy?
Weeskind, ja daardie eerste scan waar jy die hartklop kan sien en hoor is fantasties !! Jy is so bevoorreg om te kan bedank en by die huis te kan bly, geniet dit !! Love die pics !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131160 by Lia
Tienks, ek is bly woef is darem nou weer gesond – klink of dit jou ‘n plaas se prys gekos het – maar hoe dan nou anders, mens kan hulle mos nie net los nie..
Hexy, dink J gaan die partydjie love en sy nuwe fiets ook !! Bly jou oge sien darem nog, al is dit bietjie slegter, ten minste kan hulle iets vir jou doen daarvoor en dis cool dat jy ‘n paar sonbrille saam kry uit die deal uit.
Hi G, het al baie van suster Anna Cronje gehoor, ek is bly jy het my nou weer herinner aan haar. Laat weet asb. Of haar eetplan ‘n verskil maak.
Jooste, het dr dond gesien
Wow Ankia, nou jou birth story gelees, jy laat dit so maklik klink. Hoop jy het ‘n heerlike wegkom breuk by Sondela !! Ouch, arme W, hoop nie die woef byt los te ernstige merk nie, lyk nogal seer. Love jou uitnodigings en die piekniek mandjie !! Dis ‘n uitstekende idee. Jy moet dit baie geniet.
Dassie, welkom terug, het jou gemis. Bly om te hoor alles gaan goed. Klink of baba kamer darem amper klaar is, jy moet asb. Phodies bring van baba kamer as dit klaar is.
Hi Hlise, Baie Baie Geluk met jou tweede dogtertjie !!!! Ek dink ons kan nou amptelik se dat dogtertjie season het begin !!
Driekie, ooooh dis ‘n slegte ene, hoop vir julle part die skoonsus se skoonpa en aanhangsel het al pad gevat. Sterkte !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131159 by Lia
Hi girls, het my heel naweek gevat om op te vang, maar ek is nou weer opdatum. Hier kom 'n laaaaaaang post:

Marie, ek lees nou jou post van jou goedjies wat jou ma gemaak het en dit maak my sommer meer opgewonde om die baba kamer te doen. Jy is baie bevoorreg met so ma !! Ek is sommer klein bietjie jaloers. Wil sommer ‘n bietjie huil vanaand omdat my ma nie meer hier is vir my nie – ek is maar so bietjie emosioneel die laaste week. Sjoe, sien jy het bietjie gesukkel met E se koors, glo hy is darem nou weer beter. Ek dink M gaan ‘n lekker gewig wees.
Beertjie, baie geluk met jou “pokes”. Dis definitief baba wat jy voel. Ek is bly jy oorweeg water geboorte, dit klink vir my na ‘n goeie roep. Ek sien jy vrae oor verskillende geboortes en drugs info ens., gaan koop vir jou die Pregnancy Bible boek, ek het dit as geskenk gekry, maar al baie nuwe dinge daaruit geleer. Dis regtig oulik. Maar ek seker mens kan die info op google ook kry.
Ansa, ai, jammer oor die bloeddruk, maar ten minste is dit nou onder beheer. Ek is so bly dat alles goed gaan met baba en dat die bloedding gestop het, dalk maar goed dat jy afgeboek is vir die res van die jaar. Jy het ‘n wonderlike huis dokter !! Ek hoop jy het daardie Doppler terug gestuur en jou geld terug geeis !!
Strikkie, jammer oor AF man. So wanneer is jou afspr by FS nou ? Love jou skerp comments oral.
Slakkie, sien jy sit en wag vir AF oor naweek. Ek hou styf duim vas sy daag nie op nie !!
Lalie, waar het julle gekamp die naweek, ons is mos nou in die kamp ding in, so ons kyk maar uit vir oulike plekkies? Hoe was die badkamers?
Karen, ek hou van die naam waarop julle besluit het !! Ek het ook Isabelle oorweeg, maar ml is nie gehook op die naam nie. Ugh, jammer oor die vrieskas, hoop die reuk is darem al uit die matjie uit.
Morgan, wow 26 kg !! Dit wil gedoen wees, Carli hou jou nou seker vrek besig. Hoet het jou tandarts afspr toe gegaan?
Hi M2M, jou kids is pragtig en wow, kan nie glo L het so vining so groot geword nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account