× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131453 by Slakkie
Hallo almal!

het al vroeg ingelog maar kry nou eers kans om te post - dis mos dol maandag!

Strikkie ek het nie nodig gehad om te toets nie want AF het vrydag opgedaag. 'n 25 dag siklus dit gebeur nou al hoe meer gereeld ek wonder hoekom want ek was gewoonlik 27 dae toe 26 en nou al hoe meer 25.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131448 by Strik*kie
Cornel, jy kan kyk as jou rekenaar bluetooth het kan jy dit so ook transfer na jou laptop toe. Ek weet party het bluetooth.

Waar is almal vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131446 by Cornel
Aggenee vrek!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Al die Nokia sites is geblock hier!!!!!!!!!!!!!!!

AI DIE MENSE!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131443 by Cornel
Sal bietjie gaan kyk,dankie strikkie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131442 by Strik*kie
Slakkie........................... het jy al getoets?????????? Hoe gaan dit, sien jy kokkenjots lekker vir ons :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131441 by Strik*kie
Cornel, dan moet jy dalk op Nokia se website kyk of daar iets is wat jy kan download.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131440 by Strik*kie
Het enige 1 van julle vit e al gedrink? Waarvoor help dit? Sien hulle se mens moet dit ook drink as TTC ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account