× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131437 by Cornel
Strikkie,ek dink amper ek het,maar die vet weet hy het nou spoorloos verdwyn. :-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131435 by Strik*kie
Cornel, het julle nie cd gekry met Nokia nie?
Kan glo jy hop al op en af van opgewondenheid, he he

Shame Hexy, al wat vir my help is nurofens. En dan warmwatersak. Sterkte jong

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131433 by sexy~hexy
Hi almal wat intussen opgekom het...

Sjoe, eierstokke pyn regtig erg :S Sal nou kyk watse pynpille het ek hier om te drink.

Ai ai...kan dit nie maar hier ook kom reen nie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131432 by Cornel
Dames ek is opsoek na 'n NOKIA 6110 PC SUITE Program,wat ek gou kan download........

DH het die mooiste fotos geneem vanoggend van die wolke hier........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131419 by Cornel
Hi strikkie!

Ja jong ek kan uit my nate bars van opgwondenheid!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131414 by G Baby
More almal,hoop julle almal het heerlike naweek gehad. Heerlik koel en renerig by ons vandag. Na die vreeslike hitte laas week is dit hemels!
Anje,so bly als is reg met sussie en dat jy haar so lekker voel skop. Dit is darem maar net die wonderlikste gevoel-ek mis dit.
Daai angel monitors werk lekker,ek gebruik myne nou al 4 jaar lank,met elke kind. Mens het net gerustheid as jy slaap en jy weet babatjie haal asem. Julle is gelukkig om dit persent te kon kry-dis duur monitors.

Cornel-jy moet die tyd in SA baie geniet,jy is seker erg opgewonde.
EK is vandag by die werk,maar die moegheid en luiheid het my oorval en ek is glad niks lus vir werk nie.

Met de Nys gaan dit baie goed,hy eet nou al lekker,oggend en aand pappies en vrugte en in die middag patats/butternut. Hy drink nou wel baie minder melk,maar dit pas my,nou kan ek weer bietjie asem skep. Ek borsvoed hom ook nogsteeds,hy is so gesond,nog geen kwale gehad nie. Boetie,Riko het juis nou lekker vet verkoue en dis amazing hoe De Nys net niks oorkom.

Ella-ek glo sweetners is sleg vir mens as jy dit vir baie lank gebruik veral aspartame,maar mens kry vervangers vir aspartame wat beter is.

lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131403 by Strik*kie
Halloaaaaaaaaa almal

:woohoo: Cornellie, amper amper amper is jy in SA. Jy sit seker al op hete kole. ;)

Hallo almal anders, Beertjie, Ella, Hexy (-grrrrr oor af - hoop jy vat sommer weer soos toyota ;)

Anje, bly als is hunky dory met jou en sussa!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account