× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131469 by KarinM
More almal.

Maandag ja.. wat kan ek se, besig besig.

Loer net in om op te vang, en Hallo te se!

Lekker dag vir almal.

PS: Slakkie :( sorry oor AF jong...

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131467 by Cornel
Ella,dis 'n wonderlike gevoel!!!!!!!!!!!!!

Ek wil nie nou al sit en huil omdat ek nie Kersfees by my mense is nie,ek wil die tyd NOU saam hulle geniet!

Gaan die 20ste lekker partytjie hou saam my sussie se dogtertjie ~ sy raak nou 10........Sy het 'n Piekniek partytjie,maar sy weet nie ek,dh en ouma en oupa gaan ook saam partytjie hou nie! Groot verrassing vir haar!

Strikkie ek het reg gekom met die BLue tooth baie dankie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131466 by Strik*kie
Hey Ella, ek dink ook die b6 gaan die trick doen fxfxfxfxfx

Ek drink ook nie gaskoeldrank nie, ek drink net sap. Ek meng deesdae my gewone vrugtesap met water helfte helfte want dis al hoe ek water inkry ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131465 by ella~bella
Cornel!!!! Min dae!!! Sjoe jy het omtrent goeie dinge om jou! Lekker gewigsverlies en kuiertjie by jou mense!!! Wow! Dit doen wondere aan die gemoed ne!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131462 by ella~bella
Ek drink glad nie gaskoeldrank of gebruik sweetners nie. Maar ek wil weet wat drink julle girls wanneer julle pregnant is? Want baie koeldrank het aspertame in.

Strikkie, ek dink die Vit B6 gaan die ding doen! Help moes vir egg quality!

Ek dink almal van ons wat wil swanger wees die jaar gaan wees!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131457 by Strik*kie
Aggeneeee Slakkie, jammer jong!!! Toemaar my cycles het nou net so kort geword, van 28 dae af na 24,25,26 dae. Maar my LP bly nou op 12 dae, ek het nou begin vitb complex drink wat b6 inhet, so kom ons hoop dit help vir beter LP.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131456 by Cornel
Dankie strikkie,sal gou kyk of ek regkom.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account