× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131380 by Cornel
Beertjie sy is nou net so oor die 3 maande (as ek nou reg is)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131339 by Beertjie
SLAKKIE....sê jy nie meer hallo nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131335 by Beertjie
Cornel hoe ver is jou vriendin al swanger?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131326 by Beertjie
Ella ek is nie 'n vreeslike liefhebber vir versoeters nie, na my ma se kanker, het ek sulke goed vermy.

Cornel ek is sommer opgewonde vir jou part..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131321 by ella~bella
Beertjie, dit is 'n artificial sweetner wat in veral gaskoeldranke gebruik word. En ook daai Canderel sticks ens.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131315 by Cornel
Goeie more dames!

Sien dit gaan darem goed hier......

Het darem vanoggend op fb gesien my vriendin in die SA se baba is ook 100% gesond (sy het ook al 2 miskrame gehad)

Sjoe julle vanoggend voel ek so so op my senuwees........voel of die adrenalien net te veel is. :silly:

Kan nie glo die tyd het so vinnig gevlieg nie,soms het dit gevoel of die dae net nie wil verby gaan nie,maar nou het ons darem die (amper) die eintpunt behaal........ :lol:

Ek het darem weer so 1kg verloof..... :woohoo:

Ek sal nog vandag hier rond hang,maar more moet ek die rekenaar bere,ons sal seker so teen 14:00 more middag Lubumbashi toe ry. Ons slaap daar oor en dan Woensdag oggend 09:00 klim ons die vliegtuig,dan land ons so 11:15 in die SA (OR TAMBO). :woohoo:

Ek wag net gou dat my oc klaar skoonmaak dan gaan ek verder pak!

Jammer oor die aaklige AF hexy. My af was net so aaklig ~ eerste siklus vandat ek weer terug is op die vbpilletjie.

Anje jy is lekker lucky om al die persentjies te kry ~ elke bietjie/dingetjie help klaar baie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131312 by ella~bella
Beertjie, dit is 'n artificial sweetner wat in veral gaskoeldranke gebruik word. En ook daai Canderel sticks ens.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account