× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130259 by Cornel
Lekker aandjie Blessed!

Geniet jou babatjie sommer baie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130255 by Blessed to be Mommy
Ek gaan groet..

Lekker middag en aandjie vir julle!!

xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130247 by Blessed to be Mommy
Ella - het gou vir jou n gebedjie opgese! Nou kan ons net vertrou dat dit gaan werk!! Net God weet wanneer :)

Dankie Karin. HEHE :) ek wens ek kon langer borsvoed om al my gewig te verloor, maar dankie! x

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130240 by KarinM
Hi Blessed... sjoe jou seuntjie is pragtig! LOL, toe ek die foto sien toe ruk my hart sommer, want toe herhinner hy my so baie aan hoe my seuntjie gelyk het as babatjie. :)
En jy lyk fantasties!! Hoop ek kan ook met borsvoeding alleen so opeindig. :lol:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130239 by ella~bella
Dankie Blessed, ek glo ook dat ons IVF#2 gaan werk!

Jip, tone was baie seer.... ek kon die eerste week glad nie loop nie, en ook nie daarna kyk nie. Ek het my dood gegril!

Ek het my FS gevra oor die dat baie mense se eerste IVF nie werk nie en wat die rede is. Hy het verduidelik dat so baie is wat nie swanger raak nie, daar net so baie is wat swanger raak. Daar is geen verduideliking nie. Ons het baie goeie kwaliteit embryos gehad, so hy is tevrede, want dit maak die kanse net soveel groter vir rondte 2! Ek bid net dat dit werk, want trust my, dit is nie 'n goedkoop uitstappie nie, en ek weet ek mooi sal moet praat vir rondte 3, want ek dink ons spaarvarkie is nou al verby leeg!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130231 by Blessed to be Mommy
Aai Ella.. Dit is nie lekker nie. Ek het al van baie vrouens gehoor wat se eerste behandeling nie werk nie, maar die tweede een vat want dan is jou liggaam al gewoond aan al die hormone wat hulle vir jou gee. Baie sterkte!! Ek bid dat alles sal gebeur soos GOD dit beplan!

Dit was seker flippen seer toe jy jou tone gebreuk het!!!!! EINA!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130225 by ella~bella
Blessed, ek het Oktober vir my eerste IVF gegaan en het op 1 November bfn gekry. Die volgende dag nuus van my skoonpa.

Ons bly in Botswana, ek is toe af Kaap toe vir behandeling, so my man was toe op sy eie die kant. Ek het darem my ma'le gehad vir ondersteuning.

Ek is fine daaroor, en gaan nou Desember vir rondte 2. Die dat ek net so 'n paar kilos wil verloor voor ek my goeie nuus kry! Maar ag wat, as ek nou nie gewig verloor nie, sal dit ook ok wees.

Ek het 2 maande terug 2 van my tone gebreek en kon toe glad nie oefen nie, so dit het nou nie veel gehelp nie... so more is dit terug gym toe!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account