× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130214 by Blessed to be Mommy
Dankie ella! Ek het nie iets spesifieks gedoen om gewig te verloor nie. Ek dink die borsvoeding het bietjie gehelp, want jy mag niks soets eet nie. Het ook net kon borsvoed tot 3mnde, toe moes ek ophou want my nippels het geskeur en gesweer. Het nog nie al my swangerskap gewig verloor nie! Het 27kg opgetel en het nog so 3 om te verloor, maar wil nog so 5 verloor dan is ek waar ek graag wil wees. Het gehoop om dit voor Des te kon verloor, maar hopeless case :) . Ek en diet is nie maatjies nie, so ek oefen maar as ek kansie kry.

Dis baie hartseer oor jou skoonpa. Ek kan net dink hoe bad dit vir jou man moet wees!! Baie baie sterkte!! As jy praat van klomp slegte nuus, wat het nog gebeur? Skies ek vra.. Jy hoef nie te se as jy nie gemaklik voel nie..

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130212 by ella~bella
Cornel, shop till you drop in RSA.... ek was vanoggend gou winkels toe om kos te kry. Het eers by die 3de winkel tamaties gekry. Ek dink ek is nou lekker bederf met die RSA winkels. Al vergeet hoe limited goed die kant van die grens is!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130211 by ella~bella
Thats the attitude, Cornel! As 'n mens nie positief is nie, maak jy dit net moeilik vir jouself.

Blessed, mooi fototjie en ek sien jy het al so baie gewig verloor! Wat doen jy? Ek moet die maand nou 'n paar kilos verloor, voor ek swanger raak!

Oor Skoonpa, ons het geweet hy het kanker, die drs het dit vir 'n maand gelos om te kyk hoe aggresief dit versprei en dan besluit wat hulle gaan maak. Anyway, dit het 'n jaar of wat terug begin met melanoom-kanker. Nou het dit versprei na die lewer, maar meestal op die longe. 'n Maand terug was daar net een kol op die long, nou het dit verdubbel en is nog 'n kol. Drs het bevestig dat geen behandeling gaan help nie. So ja, vir DH is dit baie erg om so 'n klomp slegte nuus in een week te kry, en ons is myle van mekaar af.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130209 by Blessed to be Mommy
Dankie Strikkie! Ja, hulle word regtig so vinnig groot. Het gedink almal praat nonsens toe hulle dit vir my in die begin gese het.

xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130205 by Cornel
Oeps!!!!! Sorry ek bedoel KOS KOOK!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130203 by Cornel
Baie dankie Ella! Ek gaan die vakansie baie geniet! (Kos koos ~ wasgoed was ~ SHOP!!!!!!!!!!!!!!!!!! ~ ALLES WAT EK HIER NIE KAN DOEN NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130199 by Cornel
Ella ek het ook al geleer om met swangerskap geduldig te wees. Ek weet daar is ook nog hoop vir ons. Nou is net nie die regte tyd nie.

Ons is nog nie gevestig nie.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account