× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130332 by KarinM
Oki doke.. lekker aand dames!
Gesels weer more. Vrydag! Lekker aand vir julle.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130330 by ella~bella
Cornel, toemaar, een van die dae kan jy lekker kos maak!!

Karin, daai is 'n slim plan om sommer die pakkie Ina Paarman by te gooi, maak dit net soveel makliker!

Tienks, ek stuur vir jou 'n paar idees vir hoender en maalvleis....
kerrie mince
bobotie
frikkadelle
broccoli hoender
chutney hoender
chicken wraps
hoender en rys gereg (in die oond)

Stuur my jou email adres dan stuur ek jou 'n paar resepte.....

En se hulle moet hulle bollie laat staan, want die kombuis is oop dat hulle self kos kan gaan maak!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130327 by KarinM
hehe, het gou op my emails gaan kyk. Ek het eendag resepte gekry genoem "Voortrekker Resepteboek". Sjoe, maar daar is nou vir jou Ordentlike resepte nog in! Kan sommer sien dis nog regte yummy boerekos... njam! Iets van alles, koekies, beskuit, vleise, groentes... dink ek sal maar weer lus kry vir die kos maak die naweek en so bietjie uit toets.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130321 by Tienka
Ella, my probleem is my mense is so ongelooflik vol nonsens. Stuur asb vir my van jou resepte vir hoender en maalvleis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130319 by Cornel
Ella,ek geniet dit ook om kos te maak as ons in die SA is,want hier word dit VIR ons gedoen en dit is nie hoe ek dit sou gemaak het nie.

So ja,ek maak altyd kos as ons in die sa is dan eet ons almal sommer saam (ek,ml,my ma en pa)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130318 by KarinM
jip dis nou 'n plan Ella! Plaas ek dit al gedoen het... Manlief het nou net laat weet hy werk laat, so nou is nog minder lus vir kos maak. Miskien is die spaghetti nie 'n slegte idee nie... Koop sommer Ina Paarman se pasta sous en maak net warm daarby... hehe

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130315 by ella~bella
hie hie, ek het mos nou vir 'n maand afgehad toe ek in die Kaap was, nou moet ek weer kos maak!

Die van julle wat sukkel wat om te maak, ek sal vir julle lekker maklike resepte stuur, laat weet net watter vleis julle wil gebruik.

Die reel is, jy moet jou vleis in die oggend uithaal, daai van eers wag tot na werk, is wanneer jy nie weet wat om te maak nie. Toe ek nog gewerk het, het ek soggens my vleis uitgehaal, dan het ek heel dag tyd om te besluit wat ek daarmee gaan maak!

Ek love kos maak!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account