× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129944 by Tienka
Shame Ankia, W se neusie lyk nogal seer, die hondjies kan partykeer baie geniepsig wees. Die invite is stunning, hoop julle geniet die piekniek sommer baie.

Ansa se boepie is pragtig!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129943 by Goggatjies
Tienka, jou twee seuntjies is pragtig
Ek is bly woef is beter, nou moet julle hom net vet voer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129938 by Goggatjies
Foto van ansa se mooi pensie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129933 by Goggatjies
Karin, jip ek het self gemaak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129932 by Tienka
Hier is 'n paar nuwe foto's van Shayne en Juan. Kyk net hoe maer is arme Demon, hy het katgriep gehad










Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129927 by ella~bella
Ankia, die invite lyk baie mooi! Jy het baie moeite gedoen.

O en boetie se neus lyk eina... maar hy is mos 'n groot seun!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129925 by Goggatjies
Karin, osn is baie lief vir die woef, en William weet hy moenie met die een speel nie, maar daar is 3 honde, die ander 2 is jack russels, en hulle is baie lief om met William te speel.
So ons sal ook nie weer een kry nie.

Beertjie ek beplan 'n piekniek, ek gaan vir elke familie 'n mandjie pak.
Voorgereg kry elke een 'n sakkie met biltong, peanuts en biscuits met kaas wiggies
Kinders kry soos sweets pakkies

Vir ete gaan ek honder boudjies maak, en mince bolletjies en dan ribbetjies, met 2 slaaie, elkeen verpak in die mandie

Vir poeding gaan ek black forest cup cakes, wortel koek, en chocalate mousse maak, en dan vir elke 'n individual stukkie in hul mandjie pak

Elke persoon moet sy eie drink goed vat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account