Hi dames,
Welcome Marley! Dr 'saw' the gender of my first also at 13 weeks - but yet again, it was a boy. Boys are easier to see than girls. Also, I think it depends a lot on the quality of the scan machine, thats maybe why so many ladies see at the fetal assesment - they generaly have the better machines
Wat die broeke aanbetref... ek dra al vir n week lank my nuwe maternity jeans

. Ek het my jeans van my eerste swangerskap gehou... net om uit te vind dis hoopeloos te klein!

. Het n baie nice jeans by woolies gekry, en het darem nog ander broeke met rekke wat vir nou sal werk - tops gaan ek nie maternity koop nie, net los, lang tops. Het met my vorige swangerskap nog van my normale stretch tops gedra tot op die einde!
Julle kan ook Mr Price probeer - net sommige van die takke het maternity (in JHB weet ek van Fourways en Sandton). Laas keer het ek n stunning jeans daar gekry, maar die keer het hulle meestal skinny jeans en leggings (en my bene is HOPELOOS te dik daarvoor

)