Hello Everybody!
I was at baba indaba too on Saturday. For me it was very disappointing! I think I expected to find Maternity clothes (as I am in desperate need for some comfy pants!!) and also looked forward to the mamas and papas stand as I saw it was one of the exhibitors on the website. No luck in either of these departments as there was only 1/4 of the exhibitors there than was advertised on the website..
Happynes - I did not see the 4D scan stand??!!!! Did you do your scan right there and then?? That's amazing!! These pics are SO cute!! A real baby looking, baby!
Makes me even more excited about my scan on Wednesday! 12weeks 3 days then. Im hoping little bean will be lying legs open for us

Happynes, I take it you are in Cape Town? Where are you going for your 12wk scan? Im going to fetal assessment Centre @ Kingsbury Hosp in Claremont. Not maybe the same place? My sister went to the same place and also found out the sex.. But as someone on this thread said, everybody who found out so early, it was all boys, same case with both my sisters boys and a friend of mine. all boys. So we'll see! Excited!!
Hopeful- So goed om te hoor daai bra is so gemaklik. Ek moet op 'n serious shopping spree gaan om gemaklike klere te kry. Ek en my man was gster in die Waterfront en dit was die eerste dag wat ek net so emotioneel was!! handgranaat ini keel en ek wou net heeltyd begin huil.. So simple! haha!! Ek was op daardie oomblik net so desperaat om gemaklik te voel. My klere maak my seer en ek voel asof ek letterlik uit my nate skiet, maar aan die ander kant lyk ek nog nie eers swanger nie!! My maag is duidelik groter, maar nog nie so dat my man actualy vir my gese het, hy let dit op nie. So hier staan ek, moet elke keer my knop losmaak a ek gaan sit en vaar toe uit desperaatheid in woollies in, vir hulle maternity afdeling. Maar nee, waterfront se woollies het nie 'n maternity afdeling nie! Ek was baie upset en sommer onredelik. my arme man!
Ek soek nie oorgrote hempde ens nie, net 'n lekker broek wat steeds fashionable is, met 'n rek bo en 'n nice cotton toppie, wat ten minste my maag sal wys en nie soos 'n tent oormy hang wat my NOG groter sal laat lyk nie! Dink ek moet maar gaan shop.. en JA daai bra klink fantasties!!
Oor jou sonar hopeful - Kan nie glo jy het nog nie die hartkloppie gehoor nie! Sjoe ek sou al lankal weer by 'n dr uitgekom het uit pure nuuskierigheid. So aan daai kant sal ek nou al gaan, maar aan die ander kant, mens moet mos vir die groot scan op 12 weke gaan waar hul alles toets en de organe check en vir chromosoom afwykings check ens.. Ek weet partymense gaan nie vir dit nie, maar Aevitas het gese ek moet gaan en ek verkies ook om te gaan. So as jy anyway vir dit moet gaan, sal ek wag, want anders is dit dubbel die hoeveelheid. (arme bankbalans)
lekker middag almal!