heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254763 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie dis flippen cute!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254762 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla - wat jy ook kan doen is n fetal doppler by Dischem koop. Kos so R600+-. Maar jy kan dan die hartkloppie enige tyd wat jy wil op jou maag soek en sussie kan met oorfone luister. Jy kan selfs as die hartkloppie mooi duidelik is dit record met jou laptop en vir familie stuur.

ML het vir my een vir kersfees gegee en dis amazing, elke keer wat ek pyne kry en nie gemaklik voel nie, dan start ek hom op en luister heel rustig na peanut se hartkloppie.

Was gou Dischem toe en registreer vir baby club. Was so maklik, plus omdat ek sooooooo baie shop by Dischem kwalifiseer ek klaar vir die baby hamper wat hul in my derde trimester sal stuur.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254760 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee jy kan net bel. Sy is 'n privaat sonograaf, maar onthou net dis nie 'n mediese ondersoek nie. Dis basies net vir die mooi fotos wat jy van baba kan kry. En natuurlik vir die hartklop in jou geval.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254759 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Andie, kan ek Peek A Babe net bel vir 'n afspraak of moet ek verwys word?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254758 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla as jou dokter se masjien nie klank het nie sal Amore nie die hartklop kan hoor nie so jy sal iewers anders moet gaan sodat sy die hartklop kan hoor.

Probeer Peek A Babe. By hulle kan jy 9 mense saamvat vir die scan en hulle doen 4D. Bietjie duur, but well worth it

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254756 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dames...HELP ASB!!!

Ek sal graag vir Amorè (10jr) wil saam neem Dr toe sodat sy sussie se hardklop kan hoor. Dr Albertyn se equipment werk sonder klank....hoe nou gemaak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254754 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle, hoe cute is dit?? Gan vir sussie so 'n hempie laat print, sonder die baba gesiggie natuurlik!!



TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account